Platorand Akkommodasie by Takkraal Hunters Lodge | LekkeSlaap
+16

Takkraal Hunters Lodge

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R555, Roossenekal, 1066, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 100 per nag (vir 12 persone)

Beskrywing

Takkraal Hunters Lodge is op 'n wildplaas sowat 20 km van Roossenekal af.

Jaghuis is 'n houthuis met 2 verdiepings op 'n 1200 ha-wildplaas waar daar 'n groot verskeidenheid wild is.

Daar is 3 slaapkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens elk en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is 'n rusbank en 'n slaapbank in die leefarea.

Die huis het 'n groot houtdek met 'n tafel, stoele en 'n uitsig oor die natuurskoon. Op die onderste verdieping is nog 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en 1 badkamer.

Verder is daar 'n lapa met stoele, tafels, braaigeriewe, braairoosters en swart potte vir die vuur vir 'n egte bosveld-ervaring.

Takkraal Hunting House is ideaal vir 'n naweekwegbreek in die natuur saam met die gesin.

Slaapplek

’n Bespreking by Takkraal Hunters Lodge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Takkraal Hunters Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R555, Roossenekal, 1066, Limpopo
  • Gaste dink Takkraal Hunters Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Platorand Limpopo
Vanaf R6 100
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R6 100
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R555, Roossenekal, 1066, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyh9UjFki1kn4M4k2jzqcXnvVy7y2adnAQsnDsKYQ8LBwZJHyye?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 100  per nag (vir 12 persone) 1 5 1 5 R555 Roossenekal 1066 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.071111111111 29.875277777778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za