Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tala Manzi Wildsplaas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Tala Manzi Wildsplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis weer kuier.

Ons verblyf was vyf ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tala Manzi Wildsplaas se terugvoer

Baie dankie, Tannie Annie. Ons sien beslis uit om julle weer te akkommodeer. Baie dankie vir julle vriendelikheid. Groete, Tala Manzi Bestuurspan

Tala Manzi Wildsplaas
Dawie C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie C
Besigheidsreis

Pragtige en netjiese plek. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer van julle verblyf gebruik maak.

Ons span mense het oornag en kan nie uitgepraat raak oor hoe lieflik die plek en mense was nie. Baie dankie. Ons maatskappy sal beslis weer ons span by julle laat bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tala Manzi Wildsplaas se terugvoer

Hi Dawie
Baie dankie vir julle resensie. Julle is baie welkom om enige tyd weer hier te kom kuier. Onthou die Herman Charles Bosman fees is
in Oktober.
Lekker week vir julle!

Tala Manzi Wildsplaas
Willette B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename, rustige plek.

Baie dankie vir die gasvryheid wat ons ontvang het van Tala Manzi Wildsplaas af. Alle personeel is behulpsaam en vriendelik. Dis 'n pragtige, natuurskoon plek, wat ek enige tyd sal aanbeveel. Tien uit tien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hananja D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hananja D
Gesin met klein kinders

Rustige familiekuier in die mooi bosveld.

Ons is vriendelik ontvang en het ons verkyk aan die mooi natuur en omgewing. Van die krokodille tot seekoeie en leeus. Baie netjiese geriewe en heerlike kos. Ons kon as familie lekker saam kuier. Die swembad is wel oop en jy moet maar die klein kindertjies dophou, maar daar is meer as genoeg ruimte om hul ver van die gevaar af te vermaak. Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tala Manzi Wildsplaas se terugvoer

Hallo Hananja

Baie dankie vir jou gradering. Ons sien julle graag gou weer.

Groete

Erika

Tala Manzi Wildsplaas
Louise P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike wegbreek in die bosveld.

Ons verblyf by Tala Manzi was baie gerieflik. Die chalet was baie goed ingerig. Die braai-area op die stoep en boma was pragtig skoon en die bondels vuurmaak hout het gesorg vir baie lekker kuiertyd om die vuur. Die plaas is ongelooflik mooi en die voëls en diere kom sommer naby om te besigtig. Sal beslis Tala Manzi aanbeveel vir families en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tala Manzi Wildsplaas se terugvoer

Baie dankie Louise. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer hier in Marico. Onthou dat Marico 'n Bosveld kuier 2 Junie het.

Tala Manzi Wildsplaas
Edwell R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwell R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Wonderful place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tala Manzi Wildsplaas se terugvoer

Hi Edwell

Thanks for your grading.
We appreciate it.

Hope to see you again soon.

Erika

Tala Manzi

Tala Manzi Wildsplaas
Estelle P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig groen, luuks, mooier as op die foto's.

Vriendelike ontvangs, jou bagasie word na jou wooneenheid geneem, hout, ys en water word verskaf. Koeldrank, bier en snoeperye is beskikbaar as jy dit wil gebruik (teen 'n prys), wat gerieflik is as jy vergeet het om saam te vat. Alles skoon en netjies, pragtige tuin met baie voëls by die baie groot dam, met seekoeie, krokodille en ook die leeus se gebrul in die aand. Ons het net een aand oornag maar sal gewis vir 'n naweek saam met vriende wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tala Manzi Wildsplaas se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer!
Kom maak gerus weer 'n draai.
Die dae in Marico is gelukkig warm- selfs in die Winter.
Groete
Erika
Tala Manzi Wildsplaas

Tala Manzi Wildsplaas
Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N4, Driefontein Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cb09026f92c7d967aa85352ad919943e4345840a55770a2fa42ff1439edd2b6da3b45b442107798089771fdec47ad0b4f7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Off the N4 Driefontein Farm 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.617952274089 26.362671556893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem