Taliesin
Beskrywing
Taliesin is 'n pragtige huis met 6 slaapkamers reg langs die Knysna-strandmeer in Thesen Islands. Tydens hoogwater kom die water tot by die dek. Die huis word deur pragtige tuine omring, is heerlik rustig en privaat en net 'n entjie se stap vanaf Thesen Harbour Town.
Die huis is op Plantation-eiland wat met 'n lang laagwaterbrug aan die vasteland verbind is. Die buurt is omhein, so die eiland en sy strande is lekker privaat en veilig. Daar is tennisbane, 'n 18 putjie-gholfbaan, voëlreservaat en park op die eiland. Die huis bied slaapplek vir 2 - 12 gaste en is lekker ruim met kamers wat oorgenoeg vensters en hoë plafonne het. 'n Huishulp is voltyds aan diens.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis het 'n heerlike swembad, sy eie skeepsdok, veilige parkeerplek en braaigeriewe. Daar is heelwat gholfbane en staproetes in die omgewing of gaste kan die Knysna Waterfront besoek.
Slaapplek
'n Bespreking by Taliesin sluit in:
1 x Koninggrootte-bed
1 x Koninggrootte-bed
1 x Koninggrootte-bed
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
1 x Kinderbedjie
Kenmerke
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte Toilet
- Stort
- Seep
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Vermaak
- Boeke en Tydskrifte
- DVD
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Taliesin gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |