Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Talking Trees Self-Catering House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 57 resensies vir Talking Trees Self-Catering House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Danie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker, dankie.

Ons het heerlik gebly in 'n uiters smaakvolle gastehuis. Alles wat jy benodig en meer. Voel soos ons huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Hi Danie, baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit opreg, dis so groot kompliment as jy sê dit voel soos jou huis, dankie. Ons verwelkom julle graag terug in die toekoms.

Talking Trees Self-Catering House
Sonet V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet V
Gesin met klein kinders

Dit was 'n fees en ons sal vir seker weer gaan!

Fantastiese verblyf. Nie net pragtig nie, maar ook uiters gerieflik. Alles wat nodig is, is daar. Elke kamer met 'n en-suite badkamer was 'n groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie! Ons is so bly dat julle die huis so baie soos ons geniet. Ons verwelkom julle graag terug.

Talking Trees Self-Catering House
Lenka M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenka M
Saam met vriende

It was awesome, can't wait to go back again.

Our stay was magnificent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Hi Lenka, we are excited about your review and glad you enjoyed your stay. We hope to welcome you back soon. Kind regards, Juanita.

Talking Trees Self-Catering House
Johannes B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Saam met vriende

Stil en vreedsaam.

Die huis is baie goed toegerus met 'n groot leefarea. Dit is gemaklik vir 8 gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Johannes, dankie vir jou resensie, ons waardeer dit.

Talking Trees Self-Catering House
Annel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annel V
Gesin met tieners

Wow!

Ons kuiertjie by Talking Trees was wonderlik! Die huis se dekor is stunning en die huis is baie goed ingerig. Alles was netjies en skoon. Die gas-kaggel was heerlik! Talking Trees sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Hi Annel, ons is bly dat julle, julle kuier geniet het. Dankie vir die komplimente oor die huis. Ons is dankbaar dat julle tuis gevoel het en veral warm gebly het. Groete Juanita.

Talking Trees Self-Catering House
Deane H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deane H
Saam met vriende

Gerieflik, verwelkomend en pragtig gemeubileer.

Sal enige iemand aanbeveel om by Talking Trees te kuier. Dit is 'n privaat, gemaklike en smaaklike huisie. Bitter lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Deane, baie dankie vir die resensie. Dit maak my hart bly as gaste sê dat hulle lekker gekuier het. Clarens bly een van my hartsplekke en ek is altyd op gewonde om dit met ander te deel. Vriendelike groete, Juanita & die Talking Trees-span.

Talking Trees Self-Catering House
F P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
F P
Gesin met tieners

Was great gewees.

Net die volgende: 1. Braaier, met aankoms, was vuil gewees. 2. Kamer 4 se asblik was nie leeg gemaak nie. 3. Vloere in kombuis/leefarea kort bietjie aandag. Verder was dit great gewees. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Goeiedag. Dankie v die terugvoer. Ons gebruik onafhanklike skoonmaakdienste en sal die foute aan hulle deurgee. Ek vra opreg onverskoning daarvoor, dit is die eerste keer dat so iets gebeur.
Wat die kombuisvloer betref, het ons reeds onderhoudswerktyd bespreek en sal dit gedurende Meimaand herstel word. Ons vertrou dat julle het verder die kuier geniet het. Groete Juanita

Talking Trees Self-Catering House
Elbe W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe W
Saam met vriende

Bederfnaweek in 'n fantastiese wegbreekhuis.

Die huis was pure bederf, ten volle ingerig met alles wat nodig is. Dit het die hele naweek gereën, maar die binnebraai het ons gered! Die beddens en linne was van die beste en daar was heerlike warm water. Ek kan Talking Trees met vrymoedigheid aanbeveel, ek gaan beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Hi Elbe. Baie dankie dat jy Talking Trees gekies het vir julle verblyf in Clarens. Ons is baie opgewonde en bly dat julle die huis so geniet het. Ek moet bieg, die binnebraai is ook 'n gunsteling vir my. Ons sal julle met graagte terug verwelkom. Vriendelike groete, Juanita

Talking Trees Self-Catering House
Jill P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill P
Saam met vriende

The house is magnificent.

Well appointed, very pretty and very comfortable. All bedrooms have bathrooms en suite so perfect for a group. I would stay again and would definitely recommend it. There were plenty of added touches such as rusks, a coffee station with coffee pods as well as tea and normal coffee. There were dishwasher tablets for the dishwasher, a washing machine and tumble dryer (which we didn't use). There is also a very big garage and a large garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Hi Jill, thank you for the awesome review. We are so glad you enjoyed your stay and will gladly welcome you back.
Kind regards, Juanita.

Talking Trees Self-Catering House
Morne C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C
Gesin met tieners

Baie lekker. Baie baie mooi.

Het baie lekker gebly. Die huis is baie mooi, ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Morne, dankie vir die 5-ster resensie! Ons is bly om te verneem dat julle die verblyf in Talking Trees geniet & lekker gekuier het. Vriendelike groete.

Talking Trees Self-Catering House
Nolene T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene T
Saam met vriende

Beautiful home, we would definitely visit again as one of your bi-annual destinations.

We had a great time, this was value for money. The home was exactly as per the pictures, and even more beautiful in person. We really enjoyed our stay and few of the guys even want to visit again with their families. We are greatly considering to return to this destination as our bi-annual friendship trips.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Hi Nolene, thank you for the review. We are glad you enjoyed your stay. We are exited to welcom you back. Kind regards, Juanita

Talking Trees Self-Catering House
Carin W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin W
Saam met vriende

Onvergeetlik.

Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Die plek weerspieel hoe mooi die foto's is. Alles wat jy benodig in die kombuis is daar. Als is so mooi deurdink en prakties. Dis verseker 'n huis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Catherina, baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf in Clarens. Dankie ook vir die pragtige resensie. Vriendelike groete, Juanita.

Talking Trees Self-Catering House
Anneri M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri M

Ons het baie lekker gekuier. Die huis is self mooier as op die foto's. Ons kom verseker weer. Lekker naby die staproetes teen die berg. Pragtige groot bome.

Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Anneri, dankie vir die resensie! Ons sal julle graag weer terug verwelkom. Vriendelike groete, Juanita.

Talking Trees Self-Catering House
Thabiso M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M
Saam met vriende

Nice.

I will return to the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meryl E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl E
Gesin met klein kinders

Amazing!

This was our 3rd time staying at Talking Trees. Beautiful, clean, spacious house in a very nice and quiet part of Clarens. The house has everything one needs for a comfortable and enjoyable stay. Huge garden for the kids to enjoy. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Hi Meryl
We are so glad you enjoyed your stay, again. We will gladly welcome you back anytime.
Regards, Juanita

Talking Trees Self-Catering House
Lente J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lente J
Saam met vriende

Heerlik en 'n gevoel van luuksheid.

Ons het ons tyd by Talking Trees vreeslik geniet en sal verseker terug gaan. Daar was alles en meer wat mens in 'n selfsorghuis kon soek en alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Dankie Lente, vir mooi woorde, ons is bly dat julle geniet het.

Talking Trees Self-Catering House
Kokeletso L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kokeletso L
Saam met vriende

Goodness! That place is amazing!

The house, interior, the yard. The scent. I'd go back again and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Kokeletso
Thank you so much for the review! We will gladly welcome you back.
Kind regards,
Juanita

Talking Trees Self-Catering House
Rileen S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rileen S
Gesin met klein kinders

Pragtige huis, goeie linne en goed toegerus.

Pragtige huis, goed toegerus, goeie kwaliteit linne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Hi Rileen,
Dankie vir die mooi woorde, ons is bly dat julle ons huis geniet het.
Vriendelike groete,
Juanita

Talking Trees Self-Catering House
Ryan L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan L
Saam met vriende

Amazing house with great views, a slight distance to walk into town but would definitely revisit.

The house and amenities are exceptional. Definitely will book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanje D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanje D
Gesin met klein kinders

Luuks en baie gemaklik.

Die huis is baie goed toegerus, netjies, luuks en hulle het aan alles gedink, selfs skootkombersies vir die winter. Daar is 'n koffiemasjien en pods asook vars water en beskuit. Die huis is mooier as die foto's en baie gerieflik geleë in die buitewyke van Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Tanje, dankie dat julle Talking Trees gekies het en baie dankie vir die pragtige woorde. Ons hoop om julle weer te akkomodeer.

Talking Trees Self-Catering House
Daniel G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel G
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Perfect stay with amazing service in an amazingly comfortable home. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Daniel, thank you for your kind words. We will gladly welcome you back.

Talking Trees Self-Catering House
Nicholas T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas T
Gesin met klein kinders

Wonderfully appointed house.

Clean, neat and in a good location. The house was beautifully decorated and had everything we needed. We will definitely be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Nicholas, thank you for choosing Talking Trees for your stay in Clarens. We appreciate the 5-star review and hope to accommodate you again. Kind regards, Juanita.

Talking Trees Self-Catering House
Lumart K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lumart K
Gesin met tieners

Pragtige blyplek. Wonderlike diens. Ons het dit bitter baie geniet!

Baie dankie vir julle reëlings. Van dag 1 af was alles in plek en goed gereël. Goeie kommunikasie en wonderlike verblyf. Baie dankie vir al julle moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Lumart, baie dankie vir die pragtige woorde, ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Talking Trees.

Talking Trees Self-Catering House
Amandie N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amandie N
Gesin met tieners

Rustig, gesellig en tevrede.

Ouers het van Durban afgekom saam my twee boeties, my sussie van Ermelo saam haar verloofde, en my gesin van Pretoria. Talking Trees was in die middel van ons almal en kon 'n vreeslike naweek saam geniet as een groot gesin. Die 1ste keer in 10 jaar wat ons almal so saamgekom het. Die huis kon ons almal akkommodeer en het dit vir ons almal so gerieflik en spesiaal maak. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Amandie, ons is bly dat julle die huis so kon benut en dat julle lekker saam kon kuier. Ons verwelkom een of almal van julle met graagte terug.

Talking Trees Self-Catering House
Meggan D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Meggan D
Gesin met klein kinders

Really lovely home! Loved the big open plan living area for my large family!

A beautiful stay in Clarens as usual and would definitely use this accomodation again in the future!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met vriende

We had a wonderful stay in the beautiful house!

The house is spacious and is fully equipped with everything. So much thought was given to finer detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan H

Lekker ervaring.

Netjiese verblyf met alles wat mens nodig het. Ideaal vir 'n groep vriende wat 'n naweek wil kom uitspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S
Saam met vriende

Pragtige rustige wegbreek, 100% stylvol en netjies en perfek toegerus met absoluut alles waaraan mens kan dink.

Ons was werklik verbaas oor wat ons gekry het teenoor wat ons betaal het. Ons sal almal beslis weer by Talking Trees gaan kuier. Die plek is toegerus met alles wat ons moontlik by ons huise het, en meer! Dit was uiters netjies en skoon toe ons daar aankom en die plek is baie stylvol, alles net van die beste kwaliteit. Daar was ook 'n onvoorsiene gebarste waterpyp op die voorste grasperk toe ons daar aangekom het, wat die opsigter binne oomblikke laat uitsorteer het. Ons was slegs 'n paar minute sonder water gewees a.g.v die flinke optrede van Fran die opsigter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Hi Ansie, ons is so opgewonde & dankbaar vir julle goeie resensie. Ons verwelkom julle graag terug.

Talking Trees Self-Catering House
Maryke G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke G
Gesin met tieners

Heerlike huis. Baie gesellig. Keurige dekor.

Ons het 'n broodmes gekort. Verder was als daar wat 'n mens sou nodig hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Maryke, dankie vir die terugvoer. Ek vra omverskoning vir die verlore broodmes, ons het dit op geneem met die skoonmaakdienste en die probleem reg gestel. Ons hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom. Groete Juanita

Talking Trees Self-Catering House
Ansie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B
Saam met vriende

Goed toegerus en gemaklike verblyf.

Goed toegerus met alles wat nodig is om die verblyf so gemaklik moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Goeie dag Ansie,

Ons is dankbaar dat julle, julle verblyf geniet het.

Groete, Juanita

Talking Trees Self-Catering House
Mary-ann V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann V
Gesin met klein kinders

Wonderlike huis. Als was skoon en netjies.

Pragtige huis met als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Hi Mary-ann, baie dankie vir die mooi woorde!

Talking Trees Self-Catering House
Yandisa M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yandisa M
Saam met vriende

Clean, lovely home.

It was our home away from home. We felt right home. The house is lovely, well kept and clean. We needed a quiet and peaceful place and this place delivered. Everything we could/did need was made available for our use.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Thank you for taking time to review us. We are glad to hear you you had an enjoyable stay.
Kind regards,
Juanita

Talking Trees Self-Catering House
Terri R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri R
Saam met vriende

Fantastic location and very neat and clean accommodation.

A group of 4 couples spent the night at Talking Trees on the way to a MTB race in the Karoo. The house is well situated and a short walk to town. Very neat and clean with all the amenities and plenty of bathrooms. A highly recommended stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Thank you, Terri, we are glad you enjoyed your stay!
Kind regards,
Juanita.

Talking Trees Self-Catering House
Mari O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari O

Uitstekende ligging, baie goed toegerus, baie aandag aan alle detail. Perfekte, rustige omgewing.

Die plek was uitstekend toegerus, gerieflik, smaaklike dekor. Baie goed toegerus. Die omgewing is uiters rustig, tog deel van die woongebied en nie afgeleë nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Goeie dag, Mari.
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom.
Groete,
Juanita

Talking Trees Self-Catering House
Emily M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emily M

This is a beautiful home with careful attention to detail.

The house is tastefully decorated and exceptionally well equipped. The attention to detail makes it a true home away from home. We love this home and hope to visit it some time in future again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Thank you, Emily.
We hope to welcome you back soon.
Kind regards, Juanita

Talking Trees Self-Catering House
Meryl E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meryl E
Gesin met klein kinders

We had a great stay - the house was lovely!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Thank you, Meryl.

Talking Trees Self-Catering House
Georgina K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Georgina K

Lovely home.

The house was beautifully appointed. Could do with more heaters for the rooms so as they would be a nice ambient temperature. They really got chilly. No heater in the main room and the wall heaters in the other rooms don't make much difference. An extra geyser to service the 2 bathrooms would be great too. After 3 showers, there was no hot water and there were 7 of us.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige huis.

Die huis is pragtig ingerig. Kon doen met meer verwarmers in die kamers, sodat dit 'n lekker kamertemperatuur sou wees. Hulle het regtig koud geword. Geen verwarmer in die hoofslaapkamer en die muurverwarmers in die ander kamers maak nie veel verskil nie. 'n Ekstra geiser om die 2 badkamers te dien, sal ook lekker wees. Na 3 storte was daar geen warm water nie en daar was 7 van ons.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Good day, Georgina.
I regret to hear that your party of friends did not enjoy Clarens' could winter weather during your stay. We take care to heat the house so guests will enjoy their stay with the fireplace, throw in the living area, heaters and electric blankets on all the beds as well as, heated towel rails in the bathrooms. Thank you for pointing the geyser problem out to us, we will look into it.
Kind regards,
Juanita.

Talking Trees Self-Catering House
Sonika M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika M
Saam met vriende

Fantasties, kan enige persoon met lof aanbeveel.

Baie netjiese, skoon en moderne huis. Ten volle toegerus met net die beste en alles wat jy benodig. Fantastiese uitsig, heerlike beddens en beddegoed. Fantastiese kaggel. Heerlike geriewe. Pragtige huis in 'n pragtige dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Goeie dag Sonika,
Baie dankie vir jou resensie, ons is baie bly julle het die huis geniet en hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Talking Trees, Clarens

Talking Trees Self-Catering House
Mareike B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareike B
Saam met vriende

Wonderlik!

Pragtige huis net buite die dorp, sodat mens nie in die geraas hoef te wees nie. Netjies en alles werk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V

Gerieflik, ontspannend, na genoeg aan die dorp.

Dit was baie gerieflik, netjies en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Beste Henriette,

Baie dankie dat julle Talking Trees gekies het omby tuis te gaan. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Groete,
Juanita

Talking Trees Self-Catering House
Carel M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel M
Gesin met tieners

Baie skoon, netjiese, ten volle toegeruste en gerieflike huis!

Die huis is baie gerieflik, skoon en ten volle toegerus. Wat 'n plesier om daar te kon bly van Ouma tot laerskoolkinders. Die kinders het die lieflike grasperk om die huis baie geniet. Die huis is met alles toegerus wat jy nodig het en die kamers is ruim en baie gemaklik. Dit was 'n plesier om daar te kon oorbly. Sal definitief weer hier tuisgaan as ek Clarens weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die huis is absoluut pragtig en goed toegerus. Kort dalk net 'n swembad vir die vreeslike warm dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Hi Reinette, baie dankie dat julle Talking Trees gekies het vir julle kuier in Clarens. Julle het werklik die warmste van warm dae beleef, met die hittegolf wat die land getref het! Hoop om julle weer te sien!
Groete,
Juanita

Talking Trees Self-Catering House
Willem N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N
Gesin met tieners

Heerlik en gerieflik.

Alles wat jy nodig het, skoon en gerieflik. Sal weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannéh V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannéh V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend! Top gehalte verbly in die prentjie-mooi Oos-Vrystaat!

Talking Trees Self-Catering House het my verwonderd gelaat! Elke kleintste detail is aan gedink, ten volle toegeruste kombuis met alles en meer wat enige vrou se hart kan begeer om vir haar gesin en vriende kos te maak. Geriewe is uit die boonste rakke, dekor, linne en netheid is van die hoogste gehalte. Jy word tot bederf met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër indien jy dit sou benodig. Rustige atmosfeer met baie spasie om jou, naby geonoeg aan die middeldorp en ver genoeg om die rustigheid te kan ervaar! Talking Trees sal ons vir seker weer sien en ek beveel dit reeds vir enige een aan wat Clarens toe wil gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Hanneh, baie dankie vir die pragtige woorde. Talking Trees is vir ons ‘n hart’s plek en dis vir my so lekker as gaste dit ook geniet. Ons sien uit om julle terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
Juanita.

Talking Trees Self-Catering House
Sonja M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Gesin met klein kinders

Home away from home!

Heerlike, netjiese plek en sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Sonja, baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons verwelkom julle graag weer.

Talking Trees Self-Catering House
Hannes M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Gesin met tieners

Heerlike, rustige gesinstyd in luuks toegeruste huis!

Alles was beter as wat ons verwag het. Afstand vanaf middedorp is nie heeltemal ideaal vir stap nie, maar maak nie afbreek aan waarde wat Talking Trees bied nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Goeie dag, Hannes. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Die 1 km stap vanaf die middedorp kan in die koue wintersaande nogal lasting wees, maar gewoonlik pla dit nie die gaste gedurende die ander seisoene nie. Ons is tevrede dat julle die huis as beter as verwag beleef het en ons verwelkom julle graag weer. Vriendelike groete, Juanita.

Talking Trees Self-Catering House
Leoni E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni E
Saam met vriende

Baie gerieflik en netjies.

Baie oulike plek. Baie netjies. Home away from home. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Leoni, ons sien uit om julle terug te verwelkom.

Talking Trees Self-Catering House
Carel K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel K
Saam met vriende

Wonderlik!

Wonderlike, netjiese en moderne akkommodasie met 'n mooi uitsig op al die berge rondom Clarens. Eienaar vriendelik en baie behulpsaam. Kan met oop gemoed aanbeveel en gaan definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Carel, ons is bly julle het Talking Trees, Clarens geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete Juanita

Talking Trees Self-Catering House
Friedl L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedl L
Gesin met tieners

Fantastiese leefhuis.

Ons het 'n heerlike naweek spandeer in 'n pragtige herfs-Clarens! Talking Trees Self Catering Huis is baie gerieflik, huislik, goed ingerig en 'n lekker leef- en kuierhuis. Wens ons kon langer bly. Goeie waarde vir geld, ek kan dit enige tyd aanbeveel. Kan nie wag vir ons volgende besoek daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Friedl. Clarens is so spesiaal veral in hierdie tyd van die jaar, met die warm herfs kleure orals in die bome. Ons sien uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete, Juanita

Talking Trees Self-Catering House
Eduan V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan V
Gesin met tieners

Dit het soos huis gevoel.

Dit was 'n wonderlike ondervinding, alles het glad verloop. Die akkommodasie was van hoogstaande gehalte, netjies skoon en baie smaakvolle dekor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Goeie dag Eduan, dankie vir die terugvoering. Clarens is mos maar spesiaal en ons is bly dat ons deel van die goeie ondervinding kan wees. Groete, Juanita.

Talking Trees Self-Catering House
Charlotte T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte T
Gesin met tieners

Baie gerieflik!

Talking Trees is baie gerieflik, stylvol. Mens ontspan met die inloop. Dis gerieflik geleë en 5 min se stap van die restuarante. Sal dit aanbeveel vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Goeie dag, Charlotte.

Baie dankie vir jou terugvoering, ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Groete Juanita

Talking Trees Self-Catering House
Henro D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henro D
Saam met vriende

Absoluut uitstekend.

Pragtige huisie in die hartjie van Clarens met asemrowende uitsig oor die berge. Baie gereën toe ons daar arriveer. Kon direk in die huis aflaai deur dubbele motorhuis. Gaskaggel ook handig te pas gekom. Skoon, netjies en stylvol gemeubeleer. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Henro en gesin, ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Baie dankie vir die terugvoering, ons sien uit om julle terug te verwelkom. Groete, Juanita.

Talking Trees Self-Catering House
Emma H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma H
Saam met vriende

Asemrowende, moderne en perfek toegeruste plekkie in die hartjie van Clarens. Absoluut fantasties!

Talking Trees se huis is in elke opsig die mees perfekte plek om te bly. Alles waarvoor jy kan vra en meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Dankie vir die moeite om terugvoering te gee. Ons is opgewonde dat julle, julle TalkingTrees kuier in Clarens geniet het! Ons hoop om julle terug te verwelkom in die toekoms.

Talking Trees Self-Catering House
Charlene J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene J

Uiters skoon, netjies, goeie uitleg, goed geleë, 1 km van hart van Clarens se bedrywighede en baie aandag aan detail en dit maak dit baie gerieflik.

Ons gesin het hierdie juweel ontdek deur LekkeSlaap waar ons in ons eie taal vinnig en vriendelik gehelp is. Ons kon nie ons geluk glo nie, met die intrapslag het ons dit al ervaar toe ons, ten spyte van ongure weer in die lug, met 'n afstandbeheer, reguit kon inry tot in die dubbelmotorhuis en vandaar aflaai en direk in die huis in loop. Die akkommodasie is van uitstekende gehalte met aandag aan detail. Skoon, netjies en goed uitgelê veral met die braai wat reg by kombuisdeur is. Ons kon braai, met die onweer in die lug en daar was selfs sout en braaivleisspeserye, want ons het ons s'n by die huis vergeet. Die kaggel en kniekombersies het die koue weer in 'n heerlike saamkuier-atmosfeer omskep. Daar kan 8 mense slaap en met 2 volle badkamers met baddens en storte en 'n ekstra toilet met 'n wasbak is dit gerieflik en ruim genoeg. Die huis is toegerus met alles wat 'n mens kan nodig kry van 'n wynbotteloopmaker tot lieflike sagte badhanddoeke en volle DStv. Dit is 'n km se stap na Clarens se hart van bedrywighede langs paaie met 'n lieflike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Charlene
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is voorwaar opgewonde en dankbaar as gaste lekker bly. Clarens en Talking Trees bly vir ons baie spesiaal en dis 'n voorreg om dit te kan deel.
Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Vrystaat groete, Juanita.

Talking Trees Self-Catering House
Natasha A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A

Gemaklik en modern.

Die huis is baie modern en netjies. Alles is so goed ingerig en nie net het ons vriendelike en spoedige diens gekry, maar mens voel regtig tuis in hierdie huis. Ons was 'n groep van 6 en die ruimte in die huis het mens nie een keer gevoel daar word op tone getrap. Die kombuis is so goed toegerus en niemand kon kla dat iets uit plek was. Ons sal beslis terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Natasha, baie dankie vir die terugvoer, ons is dankbaar dat julle die verblyf geniet het. Trees hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Groete
Juanita.

Talking Trees Self-Catering House
Jan G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan G
Saam met vriende

Uiters gerieflik en volledig toegerus.

Talking Trees is goed toegerus met alles wat mens nodig het om te ontspan en kos te maak. Die kaggel het goed te pas gekom omdat dit buite koud was. Die uitsig op die berg is asemrowend. Ook heeltemal genoeg lêplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Goeie dag, Jan
Dankie dat julle gebruik gemaak het van ons selfsorg huis. Ons is opgewonde en dankbaar dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te akkomodeer.

Talking Trees Self-Catering House
Helene G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene G
Gesin met tieners

'n Ruim kuierhuis.

'n Keurige en stylvolle huis. Heerlik warm in die winter. Pragtige uitsig oor die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Talking Trees Self-Catering House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, dis vir my 'n hartsplek. Groete Juanita

Talking Trees Self-Catering House
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 474, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f5e257a2ffa6cc4670c67d1386c70fee4a511ee61aa632acc8e8a429c2563ed95df7ac9fddb61d6bb4ea4bd36e4a2b87f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 8) 57 5 1 5 474 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.508356 28.42168