Struisbaai Akkommodasie by Talm in Struisbaai | LekkeSlaap
+21
+21

Talm in Struisbaai

Selfsorg
  • Vanaf R1 401 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susansingel 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Talm in Struisbaai is 'n lieflike selfsorghuis vir 'n gesin of groep van 7 in 'n stil woonbuurt in Struisbaai.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, en het slaapplek vir 3 volwassenes en 4 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n kinderstapelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n kinderstapelbed. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar.

Gaste kan in een van die sitareas ontspan, maar let asb. op dat die huis nie 'n TV het nie. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area en 'n uitsig oor die tuin. Rook is verbode in die huis.

Struisbaai bied 'n rits doendinge, soos visvang, kajakvaart, branderplankry, vlieërbranderry, pylstertkyk in die hawe, en walviskyk tussen Julie en Augustus in. Gaste kan ook 4 km na L'Agulhas ry om die Quoin Point Vuurtoring of die Kaap Agulhas Vuurtoring Museum te besoek, of die voetslaanroetes in die area, soos Spookdraai Voetslaanroete of Rasperpunt Voetslaanroete te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Talm in Struisbaai sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Susansingel 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 401
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 401
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 401
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susansingel 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA670947ad7687fe45d62811c6747b99d8113e01a3031861033e08c30eddcf439ba890684235bbf314915568890d3ce957fd93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 401  per nag (plek vir 5) 10 Susan Crescent Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.807437775043 20.039536728836
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za