by Tamarisk | LekkeSlaap
+31

Tamarisk

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guevara-weg 560, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tamarisk bied gastekamers in die hartjie van Berea in Durban. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die omgewing kan verken.

Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat elk geskik is vir 1 tot 2 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Lekker ontbyt is beskikbaar indien vooraf gereël.

Die gastehuis het gratis WiFi, 'n lieflike stoep met sitplek en 'n plonspoel.

Tamarisk is naby restaurante en winkels, 6 km vanaf Durban se strandfront, 7,5 km vanaf uShaka Marine World en 37,5 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Guevara-weg 560, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guevara-weg 560, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1129e40efbf25b58c3bac41f3282c48e3e9bbe5d3651728ba4704d90724c5be940062047efc21271baf2de757d5b30a2b1d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 560 Che Guevara Road Berea 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.852668 30.990468
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem