Constantia Akkommodasie by Tamarisk Lane Home | LekkeSlaap
+25
+25

Tamarisk Lane Home

Selfsorg
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tamarisk-laan 2, Nova Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Tamarisk Lane Home is 'n mooi grasdakhuis in Constantia. Dié drieslaapkamerhuis het 'n kuierarea met ingeboude braaigeriewe en 'n sitarea buite met 'n uitsig oor die swembad.

Die huis het slaapplek vir 5 gaste in 3 slaapkamers. Twee van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 1 slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n bad en 'n stort beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n TV in die sitarea en die huis het ook lugversorging en WiFi.

Die ligging bied maklike toegang tot verskeie wynplase en gholfbane in die omgewing. Die huis is 19,8 km vanaf die Kaapse middestad.

Slaapplek

’n Bespreking by Tamarisk Lane Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Tamarisk-laan 2, Nova Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tamarisk-laan 2, Nova Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46eda6a6bc8d491b9e964069cde977fdd74c43496557734561b5b64cdab8780b25511b292147a03f98ca81a1596ac7206cac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 5) 2 Tamarisk Lane Nova Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.039642226141 18.42783956316
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za