Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tamboershoek

Tamboershoek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Let asseblief daarop dat die eenheid nie elektrisiteit het nie. Olielampies word vir lig voorsien en die geiser, stoof en yskas werk met gas.
Die chalet het geen selfoon- of TV-ontvangs nie.
Die plaas word bereik met 'n grondpad en 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel alhoewel 'n 4x4 nie nodig is nie.
Daar is meer as 1 roete beskikbaar na Tamboershoek, doen asseblief navraag rakende die beste roete vir jou behoeftes.
Veldmotorfietse word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tamboershoekplaas, Langs die N1, Fraserburg, 6970, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiNDIwNzI0LWY1NDctNDRkNy05NTJhLWMzYWQyY2NlM2EzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 Farm Tamboershoek Off the N1 6970 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.204616294767 21.887629571758