Simbithi Eco Estate Akkommodasie by Tamboti HL245 | LekkeSlaap
+13

Tamboti HL245

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cussonia-weg, Simbithi Eko-landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 982 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Tamboti HL245 is 'n selfsorg-dakwoonstel wat smaakvol versier is en op die pragtige, veilige Simbithi Eko-landgoed in Ballito geleë is.

Die woonstel is op die vierde verdieping en het slaapplek vir 8 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en 'n oond. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele vir 8 gaste. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Die sitarea bied toegang tot 'n onderdakbalkon met buitemeubels, ingeboude braaigeriewe en asemrowende uitsigte.

Daar is parkeerplek in die motorhuis. Die woonstel word elke dag skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Tamboti HL245 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Tamboti HL245
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Cussonia-weg, Simbithi Eko-landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tamboti HL245 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 982
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 982
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cussonia-weg, Simbithi Eko-landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAANFRG6CkEsX35GjVJskQecOT88fG6RikgiZXsDraqubhZy2zg5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 982  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Cussonia Way Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-17:00 09:00 -29.51627 31.223166
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za