Simbithi Eco Estate Akkommodasie by Tamboti HL55 | LekkeSlaap
+15
+15

Tamboti HL55

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat daar 'n eenmalige, ekstra administrasiefooi van R500 en 'n terugbetaalbare breekskadedeposito gelyk aan een aand se verblyf betaalbaar is.

Simbithi hef 'n eenmalige fooi van R220 vir vingerafdruk-toegang. Dit sluit die eerste vingerafdruk in. Alle afdrukke daarna sal R80 per afdruk wees. Maksimum 4 afdrukke per bespreking. Dit is met aankoms betaalbaar aan Ballito.net of dit word van jou breekskadedeposito afgetrek.

Sleutels moet by Ballito.net se hoofkantoor afgehaal word. Hier sal jy aanwysings na jou akkommodasie ontvang.

Rook is verbode. Toiletpapier, opwasmiddel en swartsakke word met aankoms voorsien.

Linne word voorsien, tensy anders vermeld. Bring asb. jou eie swem- en strandhanddoeke saam.

Ons aanvaar ongelukkig nie tjeks nie.

Ballito.net behou die reg om die akkommodasie met soortgelyke akkommodasie te vervang indien die bespreekte eenheid om welke rede ook al nie beskikbaar is nie.

Ballito.net laat nie studentebesprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 sonder toesig toe nie. Ballito.net behou die reg voor om enige student weg te wys wat nie deur 'n verantwoordelike volwassene vergesel word nie.

Die maksimum aantal mense wat die eenheid beset mag nie die aantal beddens oorskry nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

In die geval van 'n kansellasie, sal Ballito.net 'n plaasvervangerbespreking probeer vind. Indien 'n plaasvervangerbespreking gekry word, sal daar slegs 'n R550-administrasiefooi gehef word. As die eenheid nie herverhuur kan word nie, sal die normale kansellasiefooie geld:

Buite-seisoen: indien die bespreking 14 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal 'n 50%-kansellasiefooi op die volle waarde van die akkommodasie gehef word en dit is betaalbaar aan Ballito.net. Indien die bespreking 7 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, is 'n 100%-kansellasiefooi betaalbaar aan Ballito.net.

Mid-seisoen/Hoogseisoen: Indien die bespreking 60 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal 'n 50%-kansellasiefooi op die volle waarde van die akkommodasie gehef word en dit is betaalbaar aan Ballito.net. Indien die bespreking 30 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, is 'n 100%-kansellasiefooi betaalbaar aan Ballito.net.

Vanaf R1 905
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 905
per nag (plek vir 8)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 905
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tamboti 45, Simbithi Eco-Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ODA2Zjc5LTY2NzItNDYxNi04MzFmLThiYjgxMDhmMGE1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 905  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 45 Tamboti Simbithi Eco-Estate 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-17:00 09:00 -29.516516 31.222841
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za