Tamboti HL55

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tamboti HL55 is 'n selfsorgwoonstel wat in die pragtige Simbithi Eko-landgoed net 40 km noord van Durban geleë is.

Dié eenheid bied slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en dit het 2.5 badkamers. Daar is 1 koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 2 dubbelbeddens beskikbaar. Albei badkamers het 'n bad en 'n stort en daar is 'n aparte gaste-toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Wasgoedgeriewe sluit 'n wasmasjien in. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt (bring asb. jou eie DStv-dekodeerder en slimkaart saam).

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, onderdakparkeerplek en braaigeriewe.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tamboti HL55 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 760 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za