Tangle Wood Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tangle Wood Guest House is 'n lieflike grasdakhuis wat in 'n groot privaat tuin in Himeville geleë is. Dit is stapafstand vanaf die Himeville-museum en restaurante.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad. Daar is 'n kothuis reg langs die huis met slaapplek vir 4 gaste. Dit het 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, ketel en broodrooster in. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6. Die huis het ook rolstoelopritte.

Daar is 'n grasdak-gazebo in die tuin met 'n ingeboude braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar. Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, bergfietsry en fietsry in.

Doendinge in die omgewing sluit in perdry, visvang, voëlkyk en bergfietsry.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tangle Wood Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 600 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false