Dargle Akkommodasie by Tanglewood Country Hotel | LekkeSlaap
+16

Tanglewood Country Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg, Dargle, 3465, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tanglewood Country Hotel is in die pragtige Dargle-vallei en bied lieflike kamers vir 'n wegbreek of oornagverblyf in die Middellande.

Dié geskiedkundige hotel is opgeknap, maar behou steeds sy oorspronklike karakter. Gaste het 'n keuse tussen verskeie lieflike kamers op die eerste verdieping. Elke kamer bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste en het 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamers het 'n bad of 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien en elektriese komberse en verwarmers is op kouer dae beskikbaar. Die kamer het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Gaste kan 'n drankie by die kroeg of 'n maaltyd by die restaurant op die perseel geniet. Daar is ook 'n lieflike tuin met 'n klimraam vir kinders.

Die Middellande bied verskeie doendinge, soos hengel, gholfspeel, voetslaan, fietsry en perdry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Dargle-weg, Dargle, 3465, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg, Dargle, 3465, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmFoFwQ5UPerB2ZEQXaIW1N9d3F9vg4ub6Vv3v6eGGrkkAr4Q9x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) Dargle Road Dargle 3465 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.502100121768 30.034241974353
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za