Wembley Akkommodasie by Tanner Road Estate Self Catering Cottage | LekkeSlaap
+10

Tanner Road Estate Self Catering Cottage

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Tanner Pad, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Tanner Estate Cottage is 'n lieflike eenslaapkamer-selfsorgkothuis in 'n stil woonbuurt in Wembley, Pietermaritzburg. Gaste kan uitsigte oor die tuin vanaf die stoep geniet.

Die slaapkamer bied 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n yskas-vrieskas en alle ander toebehore. Daar is 2 slaapbanke in die oopplan-kombuis en -leefarea wat ideaal is vir kinders. Die stoep bied 'n tafel en stoele. Daar is gratis, onbeperkte WiFi en veilige parkeerplek agter hekke beskikbaar vir gaste.

Tanner Estate Cottage is net 5 minute van Pietermaritzburg se middestad, Greys Hospitaal en die Cascades Winkelsentrum en gimnasium af. Dit is ook net 10 minute vanaf Hilton, die poort na die Midlands Meander.

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Tanner Road Estate Self Catering Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 64 Tanner Pad, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tanner Road Estate Self Catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Tanner Pad, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2MzU3NGI3LTUwODUtNGUzNS04MjFhLWFmZDI1MTUwMzYyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 4 persone) 5 5 1 5 64 Tanner Road Wembley 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -29.593859366136 30.346878802447
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za