by Tanner Road Estate Self Catering Cottage | LekkeSlaap
+10

Tanner Road Estate Self Catering Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Tanner Road Estate Self Catering Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Beverly P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly P

I enjoyed my stay, thank you.

I will be going back again and I will refer my friends.

Rafique B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rafique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, veilig en waarde vir geld vir 'n paartjie plus 1.

Ek beveel dit vir almal aan wat op soek is na 'n skoon, veilige plek wat waarde vir geld is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat, clean, safe and great value for money for a couple + 1.

I would recommend this location to anyone looking for a clean, safe value for money location.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kaira B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaira B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, veilige en goeie ligging. Waarde vir geld.

Ons het in Desember 2015 daar tuis gegaan op 'n vinnige vakansie om die area aan ons oorsese vriend te wys. Dit was ideaal, regte ligging om gou Durban toe ry en die Midlands Meander te sien, want dis so sentraal. Die kothuis was perfek vir ons 3. Ons het vreeslik lekker gebly en het die area en die eienaars opreg waardeer. Ek sal hierdie plekkie vir enige iemand aanraai. Dis waarde vir geld, goeie ligging en 'n huis weg van die huis af. Baie dankie vir die heerlike blyplek, Helene.

Fanie B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Enkelreisiger

Het daar gebly vir 'n Gala wat in Pietermaritzburg aangebied was.

Helene en haar man was albei ongelooflike vriendelik. Die huisie was regtig BAIE gemaklik met baie lekker fasiliteite. Dit is baie stil, privaat, gerieflik, skoon, bekostigbaar en mooi. Dit is die tipe plek wat mens altyd van praat as "home away from home". Ek sal weer daar bly en kan enige iemand aanbeveel om daar te bly. Dis baie sentraal geleë en oral waar ek moes wees was omtrent 5 min se ry van Tanner Road af. Dis baie veilig, omrede dit in 'n sekuriteitsarea geleë is. Wonderlike plek om te woon. Baie dankie vir die heerlike verblyf.

Hanneke D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was heerlik en die groot afdak en privaatheid is perfek!

As jy soek na netheid, mooi omgewing, veiligheid, privaatheid, gasvryheid en lokasie is hierdie plek die plek. Dit is koeler as in die 'kom' van PMB. Hoog aan te bevole. Dit het gehelp dat PMB ons harte gesteel het.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Tanner Pad, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2MzU3NGI3LTUwODUtNGUzNS04MjFhLWFmZDI1MTUwMzYyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 64 Tanner Road Wembley 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -29.593859366136 30.346878802447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem