Marlothpark Akkommodasie by Tantor | LekkeSlaap
+8

Tantor

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Olifantrylaan 2082, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tantor is ’n selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark, ’n 3000 ha wildbewaringsgebied en vakansiedorp op die suidelike grens van die Krugerwildtuin tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga. Dit is ’n gewilde oornagplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis, en dit bied die geleentheid om die Groot 5 te sien.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste in 2 slaapkamers, ’n solderarea, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is onder en beskik oor ’n dubbelbed. Die kamer op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer. Die solder het ’n stapelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is sitplek vir 6 in die eetarea en die sitarea het ’n gemaklike sitstel. Die kombuis lei na ’n agterplaas met braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Tantor sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Tantor
Netheid
3.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Olifantrylaan 2082, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Olifantrylaan 2082, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANjvqCiIpIWK6utbRdWDhMlmf29ONhoyfNgf8lDK3tmrJBy4p5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 2082 Olifant Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -25.349039990587 31.778928104911
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za