Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tapologo Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 72 resensies vir Tapologo Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Louis T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis T
Enkelreisiger

Overall satisfied, there are areas for improvement, but passing.

Nothing was inordinantly wrong with my stay and must add that the lodge managers went the extra mile. For example, I received a discount on my dinner for not eating in the morning. The location overall is good and on the N4, making access simple and continuation of a person's journey hassle-free. The room cleanliness was good, yet suffered some shortcomings: a) The microwave did not work - not that I planned to use it. b) On arrival, the fridge is switched off, and thus takes long to cool down items placed in it. c) One of the major deficiencies was the lack of WiFi. I had to resort to my own WiFi, and it also meant that Star TV entertainment channels were not available. As for the lack of WiFi, I will give this lodge the benefit of the doubt. However, I do expect this while travelling, particularly from outside South Africa. A final more mundane comment is that I had to use my own insect repellent to eradicate the room of mosquitoes, but this is also something that I have learnt to travel with and not to expect lodges to provide, particularly at the overall reasonable charge and the managers accommodating me with forgone breakfast charges.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tapologo Lodge se terugvoer

Good day Louis

Thank you for your feedback, we will definitely look into these issues mentioned.

Kind regards
Owners

Tapologo Lodge
Pieter S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld, lekker restaurant op die perseel, goeie diens.

Goeie kamer, netjies en skoon. Sal dit weer in die toekoms oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matilda G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda G

Enjoyable.

Staff was hospitable, they made us feel at home. Service great and food divine. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura S
Saam met vriende

Heerlike oorslaapplek.

Die restaurant is baie goed. Lekker kos en puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tapologo is gerieflik geleë net buite Zeerust. Dit vertoon skoon en netjies.

Met ons eerste verblyf by Tapologo lodge was alles goed en in orde. Dit is 'n mooi en goed versorgde terrein. Ons het op pad terug van ons vakansie 'n tweede keer daar gebly (het bespreek met ons eerste verblyf). Dit was gedurende die Paasnaweek, daar was niemand op die perseel wat die gaste ontvang het nie. Nadat 'n persoon opgedaag het, is 'n eenheid aan ons gegee - wat steeds vuil en ongediens was na vorige gaste. Ons moes weer wag dat die persoon van elders kom om vir ons 'n ander eenheid te gee. Dit was 'n teleurstellende ervaring, die kragprop vir die ketel wou nie werk nie en daar was slegs 1 handdoek in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tapologo Lodge se terugvoer

Dagsê Marieta
Ons is vreeslik jammer vir die probleem wat genoem is en vra nederig om verskoning as eienaars. Het nou net met ons bestuurders die probleem bespreek en gee dadelik aandag aan dit. Groete Ivan en Adri

Tapologo Lodge
Rudiger B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudiger B
Saam met vriende

Overall baie nice gewees.

Mooi en skoon en die diens was baie goed! Die restaurant se kos is lekker en die porsies is groot vir die goeie prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carinie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carinie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam met vriendelike oersoneel.

Die plek is baie netjies en tuine goedversorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaolatlhe M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gaolatlhe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and fun.

The lodge is situated in prime area, and is clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Restaurant met heerlike kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mac M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mac M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder vriendelike diens.

Komplimente aan die bestuurder en staf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tapologo Lodge se terugvoer

Thank you so much for the nice review.

Tapologo Lodge
Voyi C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Voyi C
Saam met vriende

We stayed well.

We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evelyn C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn C
Enkelreisiger

Nice setup.

Nice setup, nice pool and braai area. Room was big and bright because of big windows. You can see if something is coming for a visit, for example baboons, but staff always there to chase them away. Very welcoming staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keatlaretswe M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keatlaretswe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

The place was beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sello H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sello H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Beautiful and awesome. If they can only change from Star sat to DSTV package. I like My Sports.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustige verblyf, maar begin laat met ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Itumeleng M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had the best stay.

Even though we were there only for a night, we thoroughly enjoyed ourselves and the place is gorgeous and clean. Even their breakfast was on point, what I loved the most is the fact that they catered for me as a vegetarian. Me and my husband are planning to go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie vriendelike mense.

Het die paar dae baie geniet en gerus. Het stilte gesoek en dit gevind daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen M
Gesin met klein kinders

Heerlike plek.

Groot, netjies speelplek vir die kinders. Lekker wegbreek as reisiger nie omgee vir dagbesoekers nie. Dagbesoekers tot 5uur daar - groot lawaai en bedrywig. Heerlike swembad maar met dagbesoekers wat baie is kan mens dit eers geniet na 5 pm. Restaurant se kos is uit die boeke. Ontbyt was ook regtig baie lekker. Plek is baie netjies en skoon en diens is puik. Krag wat afgaan was ook geen probleem - generator het dadelik gewerk. Veiligheidswagte wat die plek patroleer jy kan dus met n geruste hart slaap

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas P
Saam met vriende

Lekker oornag akkommodasie. Goeie restaurant.

Goed geleë. Rustige atmosfeer. Lekker om in die restaurant te kuier. Ontbyt heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tebogo M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tebogo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I recommend it only for day visits.

No telephone to contact reception. No free WiFi as stated. Could have listened to the radio online. Rude breakfast service by the waitress who attended us. She wanted to serve us on a dirty table: when I asked her to wipe she said it was still early and they haven't cleaned yet. Until I insisted that she should wipe the table before serving us. Coffee was terrible. They kept knocking on our door (don't disturb sign not provided) while trying to have private time. No shower caps available. Plugs not enough and not easily accessible. Side lamps not working. Had a hard time switching the TV on, and had go to reception for help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tapologo Lodge se terugvoer

Hi Tebogo,
I am sad to hear about your experience and will address all the issues. It is just sad that you did not come and ask us for the Wi-Fi code, it is absolutely free to our guests.
Kind regards
Tapologo Lodge
Management

Tapologo Lodge
Masabata T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Masabata T
Saam met vriende

I had a nice stay.

I saw a few problems there. Your head rest is made of stone I think it's quite dangerous. We had a kettle but no utensils or tea or coffee. It was quite puzzling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tapologo Lodge se terugvoer

Hi there
Thank you for the review, however, you did not come to management complaining about the missing stuff, we would have rectified this immediately.
I will definately have a long meeting to discuss this to avoid such problems in future.
Kind regards,
Adri

Tapologo Lodge
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanli B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli B
Saam met vriende

Baie goeie hosts wat 'n ekstra myl loop om aan gaste se wense te voldoen.

Mens kan duidelik agterkom die eienaars is self betrokke by die lodge. Baie skoon, vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintin W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek.

Alles was perfek! Adrie, julle sien ons weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Besigheidsreis

Sal weer daar bly.

Ruim kamer. Goeie ligging. Baie vriendelike personeel. Die restaurant op die perseel baie gerieflik en bedien heerlike kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita G

Great place for a weekend stopover.

Very friendly staff, very affordable, nice rooms, good food, decent parking, easy to find on main road. Really recommended!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plek vir 'n naweek oornagplek.

Baie vriendelike personeel, baie bekostigbare, lekker kamers, lekker kos, ordentlike parkering, maklik om die hoofweg te vind. Regtig aan te beveel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luandri G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luandri G

Everything was great, except for the food.

Beautiful, affordable and clean. The food in general wasn't great, but otherwise it was an awesome place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
FW R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
FW R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf na aan Botswana.

Die ontvangs was vriendelik en informeel. Die kamer en badkamer is ruim en die linnegoed is skoon. Aandete was aangenaam en ons hondjie was oral welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en gemaklik met alles wat nodig was.

Ons is goed ontvang en alles is gedoen om ons gemaklik en tuis te laat voel. Ons het heerlik geslaap en 'n goeie ontbyt geniet. Ons sal die lodge aanbeveel en weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W
Besigheidsreis

Baie stil en rustig.

Baie stil en rustig. Baie lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie F
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Waarde vir geld en kindervriendelik. Heerlike aandete en ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patt M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patt M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a lovely place to relax, trust me.

Friendly staff with customer service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Medupe M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Medupe M
Saam met vriende

Excellent place to relax with friends.

Nice place to be in peace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sinah P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sinah P
Gesin met klein kinders

Place is stunning.

Atmosphere is cosy, rooms are clean and spacious. Restaurant food is amazing. Environment is kid-friendly and superb. Definitely love it. Pool area is to the tee. Thanks once again for hosting us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tapologo Lodge se terugvoer

Dear Sinah,

Thank you for the amazing review. We value our customers' feedback.

Regards,
Tapologo Lodge

Tapologo Lodge
Tertia N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professioneel, netjies en skoon. Kos baie lekker. Goeie kliëntediens ontvang vanaf Rita.

Baie professioneel en vriendelik ontvang met deurgaande goeie diens vanaf Rita tydens ons verblyf, sy het regtig uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik en dat ons ons verblyf geniet. Al die personeel is baie vriendelik en die kos was baie lekker. Die kamer was mooi en skoon en het als gehad wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir 'n aangename kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janina H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Janina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvriendelik en onbehulpsaam.

Ons het van Johannesburg af gereis na Swartruggens vir 'n familie-byeenkoms. Ek het gedurende middagete geskakel om die Lodge in kennis te stel dat ons eers na 20:00 daar sal kan wees. Ek is meegedeel dat ek maar 'n plan moet maak om die sleutel vroeër te kom haal. Dit het beteken 'n addisionele 150 km en R140 (tolgeld). Ons moes die volgende oggend reeds 07:00 ry en kon nie dus nie ontbyt eet wat 08:00 begin het nie, maar daar was niemand om toe die sleutel te ontvang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tapologo Lodge se terugvoer

Hi Janina
Ons ontvangs is nie 24/7 oop nie en ook sou ons nie gesê het maak' n plan nie, maar wel gevra het of julle die sleutel dalk voor toemaaktyd kan afhaal.
Ontbyt is wel Sondae oggende vanaf 08:00, julle kon ons wel verwittig het en dan kon ons ontbytpakkies vir julle voorberei het.
Tapologo Lodge

Tapologo Lodge
Leanne B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker atmosfeer, gasvryheid en ontspannend.

Die gasvryheid was baie lekker om te ontvang. Die kamers is lekker groot en die wit bed 2 pluspunte. Die ontvangs mense is baie behulpsaam, met die dat ons van die Middel Ooste gevlieg het en eers na 10 pm kon in geboek het. Die swembad is baie lekker. Was baie lekker om 'n naweek daar te kon spandeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lebogang M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lebogang M
Saam met vriende

It was okay.

I didn't like that we couldn't use the pool since there was a private function .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en skoon.

Ons het onlangs oornag by Topologo op pad Botswana toe. Baie mooi skoon en als wat mens benodig. Adri het ons baie vriendelik verwelkom en gemaklik laat voel. Neem net 'n piekniek mandjie met borde, messe, en vurke as julle wil braai, ons het vergeet, maar Adri het tot ons redding gekom. Sal weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tapologo Lodge se terugvoer

Hi Bev
Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit word opreg waardeer.
Adri

Tapologo Lodge
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelis J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis J
Gesin met klein kinders

Baie aangename verblyf.

Baie vriendelike ontvangs. Ons het ons oornagverblyf baie geniet. Sal graag weer terugkom om langer te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon, lekker atmosfeer en goeie ligging.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmo E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo E

Baie aangename mense en baie goeie diens.

Baie goeie diens en almal is vriendlik en wil jou altyd help en dat dit aangenaam bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tapologo Lodge se terugvoer

More Ludie
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word altyd opreg waardeer.
Vriendelike groete
Adri

Tapologo Lodge
Susanne P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die ideale oornagplek op pad van Namibië na Pretoria.

Vriendelike ontvangs, hulpvaardig en die hele terrein rustig en netjies. Baie onstpannende atmosfeer. Restaurant-personeel vriendelik, kos baie lekker en billike pryse. Ontbyt ook lekker, maar kan verbeter as daar vars vrugte, kaas en filterkoffie of koffie in "plunger" aangebied word. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nonhlanhla Y - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nonhlanhla Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was worth it.

Tapologo is ideal as a stop when you’re going or coming back from Botswana. The staff was great and we received a warm welcome at the reception as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus O - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus O
Besigheidsreis

Baie aangenaam!

Aangename personeel wat moeite doen om aan spesifieke versoeke te voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Macde S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Macde S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens vandat jy inboek totdat jy uitboek!

Ons het as vreemdelinge ingeboek en as vriende vertrek. Ons sien julle gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan L

Puik.

Restaurant is topklas. Beste T-bene in die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnie O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johnie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Het 'n baie lekker rustige verblyf gehad by Tapologo Lodge. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die kos was baie lekker gewees. Baie dankie vir Rita, Evandri en personeel. Beveel verblyf aan by Tapologo Lodge. Groete!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tapologo Lodge se terugvoer

Baie dankie Johnie vir die mooi terugvoering, dit word altyd in ons bedryf opreg waardeer.

Vriendelike Groete
Adri

Tapologo Lodge
Jerome D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jerome D
Enkelreisiger

Baie gerieflik en skoon.

Baie gerieflik en skoon en diens uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tapologo Lodge se terugvoer

Beste Jerome,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word waardeer.

Vriendelike groete,
Adri Kleynhans

Tapologo Lodge
Henk V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Uitstekend, sal weer oorbly, 5 ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annebelle K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annebelle K
Gesin met tieners

Lekker om te relax na 'n lang pad.

Sal die lodge enigetyd aanbeveel. Goeie waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert N
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie lekker, sal enige tyd weer daar bly. Dankie Rita en kie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine P
Saam met vriende

Uitstekend.

Vriendelike ontvangs, hulpvaardig en die hele terrein ongelooflik netjies. Restaurantpersoneel baie vriendelik en flink, kos baie lekker en billik geprys. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cynthia D
Enkelreisiger

It was what it was.

No comment. Been there. Contacted the booking agent. My experience was as bad as my tenant next door. Maybe a start would be wiping their fridges down, and that's just a start.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tapologo Lodge se terugvoer

Good day Cindy
As per our emails between each other, your biggest complaint was about mosquito's, unfortunately, there was nothing that we could have done outside your room, however, we had mosquito plugs available within the room, we are never pleased to hear about bad experiences.
Luckily all our reviews are good and we know that what we offer, including customer service, is to the best we can.
Warmest regards
Adri

Tapologo Lodge
Jan B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie netjies en skoon met n heerlike bosveld-atmosfeer en baie lekker ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johandre L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johandre L
Enkelreisiger

Moeitelose verblyf.

Het baie tuis gevoel, kamer baie oulik en het alles in wat een nodig het. Dit is seker die beste opsie in Zeerust.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tapologo Lodge se terugvoer

Hi Johandre
Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit word opreg waardeer!
Ivan en Adri

Tapologo Lodge
Carina B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina B
Besigheidsreis

Die mense is vriendelik, die kamers netjies en skoon en die restaurant het heerlike kos met goeie pryse.

Sal definitief weer kom oorslaap wanneer ek weer Botswana toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig en bosveld-atmosfeer was 'n ervaring.

Strategies geleë, baie netjies en vriendelike hulpvaardigheid. Moontlik te na aan die hoofpad geleë aangesien die swaar voertuie somtyds te hard dreun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker rustige atmosfeer.

Dit is 'n baie netjiese plek, met 'n rustige atmosfeer en die restaurant maak heerlike kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tapologo Lodge se terugvoer

More Danelle
Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Adri

Tapologo Lodge
Mari D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense by die lodge is vreeslik oulik en baie vriendelik.

Ons het lekker gebly en gekuier. Die mens is baie gasvry en behulpsaam. Ek sal enige tyd weer by hulle bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Saam met vriende

Die diens en kos was uitstekend.

Die verblyf en die kos was baie lekker. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan Z - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam gewees.

Dit was baie aangenaam gewees. Die kamer skoon en netjies. Die ete goed voorberei en lekker. Drankies geniet en met kredietkaart betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmore M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmore M
Gesin met tieners

Een nag oorgeslaap op pad huistoe van Namibië af.

Baie goeie ontvangs van eienaars. Dit is duidelik dat hulle besigheid en kliëntediens ernstig opneem. Baie gasvry ontvang deur man en vrou. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Enkelreisiger

Great food and very comfortable accomodation.

Everything was nice and the people were friendly. Food was good and the room was comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jc N - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jc N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van Windhoek tot by Zeerust werk dit goed om te oornag.

2de keer wat ons hier bly en dit is baie gerieflik vir ons op pad. Onthou net Sondagaande is die restaurant toe en as jy nie bewus is nie kan dit jou sleg vang want eetplekke in Botswana is daar nie op ons roete nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang, personeel baie hulpvaardig, kamer gereed en baie netjies.

Daaglikse diens baie goed en personeel wat kamer skoonmaak effektief en vriendelik. Die oord word baie goed instand gehou. Kos van hoë gehalte en personeel baie vriendelik. Oordbestuurders gaan uit pad om hulp te verleen en inligting te deel. Ontbyt kan al om 06:30 bedien word, veral vir sake mense en persone wat besigheid kom doen. Anders het ons 3 fantastiese dae gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en gasvry!

Pragtig, netjies en skoon. Uitstekende gasvryheid. Sien julle beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker netjies en skoon. Vriendelike kliëntediens.

Ons verblyf was baie aangenaam, alles was mooi skoon en netjies. Dit is baie rustig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell H - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell H
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Goed geleë, netjies, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie L
Gesin met tieners

Exelent!!!

Excellent staff and accommodation. Best value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis N - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N
Saam met vriende

'n "Great" oornagstop!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kransstraat, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d3e110d3322637fee17fc2d92d9392b954185599015f98eefa79c4ae4b13bb5fa68f12fff975c40cbe6e9535da386f2c2e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 Krans street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.541164973874 26.108677492982