Marlothpark Akkommodasie by Tarentaal Cottage | LekkeSlaap
+14

Tarentaal Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 2876, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tarentaal Cottage is 'n selfsorghuis in Marloth Park. Dit is ideaal vir 'n gesin of vir vriende wat op soek is na gerieflike verblyf, met die opsie van wildkyk op die perseel en in die nabye omgewing.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en dis ten volle gemeubileer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n hoekbad, terwyl die tweede en derde slaapkamers elkeen 2 enkelbeddens het. Die kombuis beskik oor 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof en ander basiese toebehore. Die sitkamer het gerieflike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n kuier-area met 'n braai en 'n plonspoel. Parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Ons is stapafstand van die rivier af, waar baie wildspesies dikwels besoek kom aflê. Ons is ook naby die Krugerwildtuin, dit is net 'n entjie se ry van ons af!

Slaapplek

’n Bespreking by Tarentaal Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 15 resensies vir Tarentaal Cottage
Netheid
3.7/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Tarentaalstraat 2876, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Tarentaal Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
per nag (plek vir 6)
Vanaf R980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 2876, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5NWFlNWNmLWE1ZTEtNDViZi1hOWQzLTAxYmNmZjJjNTI2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (plek vir 6) 15 5 1 4 2876 Tarentaal Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.33659 31.79504
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za