Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentilos Country Venue

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yamorna 25, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tarentilos Country Venue is op 'n privaat landgoed met 'n unieke en rustige atmosfeer net buite Tzaneen. Die landgoed is gerieflik geleë vir gaste om die besienswaardighede en aktiwiteite in die groter Tzaneen-omgewing maklik te besoek.

Verblyf word in 11 tipes eenhede aangebied, wat 31 gaste kan akkommodeer. Al die eenhede het gemaklike beddens, WiFi, TV's en waaiers. Sommige eenhede bied selfsorggeriewe en ander eenhede deel badkamergeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis.

Die landgoed is goed versorg en spog met groot en rustige tuine waar wild vrylik rondloop. Vir gretige voëlkykers is daar 'n wye verskeidenheid voëlspesies wat gesien word. Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.

Tarentilos is minder as 5 km van Tzaneen se middedorp af geleë, waar gaste 'n wye verskeidenheid restaurante, winkels en dokters sal raakloop. Besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing sluit Debengeni-watervalle, Haenertsburg Village, Magoebaskloof Canopy-toere, Eco Park Lion & Predator Wildlife Observation Centre, Modjadji Rain Forest en woudstaproetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 116 resensies vir Tarentilos Country Venue
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Yamorna 25, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Tarentilos Country Venue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yamorna 25, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f918b0ff6d1be317f658342257cdffd856e2f9229363943fe13f1545d5c42df577653e0b5b41dbb0364778d6d662074e3f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 Yamorna 25 Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.846083333333 30.188388888889