Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Taringa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yarmouthweg 14, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 320 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Taringa is 'n rustige omgewingsvriendelike tuinwoonstel op die eienaar se perseel in Muizenberg, maar het sy eie ingang. Die kothuis is in 'n inheemse tuin en gaste kan 'n verskeidenheid voëllewe beleef, veral in die oggend. Daar is ook 'n vlei wat gaste kan verken. Die dorp het ook lekker plaaslike restaurante waar mense vars vis, plaaslike Suid-Afrikaanse wyn en plaaslike boetiekbier kan geniet.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat met 'n dik hout skuifdeur geskei word. Die eerste kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 'n oopplan-kombuisie en 'n leefarea wat nog 'n ekstra enkelbed het. Die basiese kombuisie het 'n yskassie, 'n wasbak, ketel, tweeplaatstoof en oond, eetgerei en breekware. Tee, koffie, suiker, beskuit en melk word met aankoms voorsien. WiFi is beskikbaar.

Let asb. daarop dat rook binnenshuis en op die stoep verbode is. Daar woon 2 mediumgrootte-honde op die perseel en daar is ook 'n vuurput.

Die eenheid lei na 'n stoep met buitemeubels waar gaste 'n skemerkelkie na 'n besige dag kan geniet.

Neem asb. kennis dat besprekingsnavrae teen 12:00 ten minste 3 dae voor die beplande aankomsdatum gemaak moet word.

Slaapplek

’n Bespreking by Taringa sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Taringa
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Ligging

  • Yarmouthweg 14, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
  • Gaste dink Taringa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yarmouthweg 14, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfpAkuiA6ZNu2AqoMySkOoGIL2mkJuvUnjWmSBHvXfY7TrojKPc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 3 mense 3 5 1 5 14 Yarmouth Road Muizenberg 7950 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.100189 18.474421
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem