Kemptonpark Akkommodasie by Tassili Lodge | LekkeSlaap
+43

Tassili Lodge

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albatross-straat 26A, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tassili Lodge is in Kempton Park, 'n groot dorp wat in Gauteng se Oos-Rand geleë is. Hier sal gaste verskeie inkopiesentrums, Emporer's Palace met sy teaters en restaurante, en die besigste lughawe in Afrika vind. Kempton Park is dus 'n uitstekende keuse vir sake- en ontspanningsreisigers.

Die lodge bied verblyf in 8 dubbelkamers en 7 gesinskamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met Openview-kanale, 'n mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Kempton Park is 'n goed ontwikkelde stad met verskeie restaurante, besienswaardighede en verblyf wat mense van alle ouderdomme sal pas.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 4 resensies vir Tassili Lodge
Netheid
2.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Albatross-straat 26A, Kempton Park, 1619, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albatross-straat 26A, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkYjQ1YjBlLWRkYTctNGRjNi04ZTc2LWNmMzZhY2MyYzFlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 4 5 1 3 26A Albatross Street Kempton Park 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.111284695798 28.233978152275
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za