Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tasso's Place

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tautestraat 32, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tasso's Place is ’n ou herehuis in Ermelo wat gehalte-verblyf bied, ideaal vir sakereisigers, oornaggaste en gaste wat by hul familie kuier. Die huis spog met ’n pragtige groen tuin wat ’n rustige atmosfeer skep.

Die gastehuis het 3 slaapkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied.

Kamer 3 het 2 enkelbeddens en ’n volledige en suite-badkamer met ’n bad, toilet en wasbak. Daar is ook ’n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n TV in die kamer met DStv en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Kamer 2 het ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook ’n mikrogolfoond en tee- en koffieskinkbord. Die kamer het ’n TV met DStv, 2 gemaklike stoele en gratis WiFi.

Kamer 1 het ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv, asook gratis WiFi.

Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike eetkamer en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Tasso's Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Tautestraat 32, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Gaste dink Tasso's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tautestraat 32, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ399bQf1B1f7EcxhNbgwvv0FExKKSWyf2c3kQRmm2AQiCS0O1j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 32 Taute Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.525784 29.990809