Tata Farm Game Lodge
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wagendrift-weg, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
- Geen kinders onder 6
- Vanaf R1 700 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Tata Farm Game Lodge bied elegante, eksklusiewe en privaat verblyf in 'n 300 ha-bewarea met 'n natuurreservaat waar gaste 'n verskeidenheid wild soos impalas, sebras en wildebeeste kan sien. Daar is 'n swembad waar gaste kan ontspan terwyl hulle die bosveldprag inneem. Gaste kan wild dophou wat in hulle natuurlike habitat naby die eenhede wei.
Die verblyf by Tata Farm Game Lodge is op stelte gebou wat gaste 'n onbelemmerde uitsig oor die asemrowende omgewing bied. Verblyf is in 'n hoofhuis beskikbaar met slaapplek vir 4 en 'n chalet met slaapplek vir 2. Albei eenhede het hul eie kombuisgeriewe.
Gaste kan hulle aan die asemrowende Afrika-sonsondergang vergaap terwyl hulle 'n skemerkelkie in die gesinskamer of op die stoep geniet. Heerlike Italiaanse maaltye word in die gesinskamer bedien. Dit sluit pizzas uit 'n outentieke pizza-oond in, en daar is 'n kroeg voor die kaggel waar gaste met 'n drankie kan ontspan. Die gesinskamer is groot genoeg om meer as 12 gaste vir vergaderings of funksies te onthaal.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Italiaans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
Opsomming van Resensie
Ligging
- De Wagendrift-weg, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
- Gaste dink Tata Farm Game Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wagendrift-weg, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
- Geen kinders onder 6