Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Taunton House Bed & Breakfast

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Pam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Taunton House Bed & Breakfast
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Conrad V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad V
Enkelreisiger

Waarde vir geld, uitstekende geriewe en diens.

Die verblyf was uitstekend en ek kan geen fout met enige iets vind nie. Die prys wat jy betaal vir wat jy kry, is nie vergelykbaar nie. Ek sal regtig die plek aan almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan F
Enkelreisiger

Sal weer daar oornag, als wat jy nodig het en baie vriendelik.

Net daar vir 1 aand, rustig, skoon, veilig en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Portia M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia M
Enkelreisiger

Peaceful, quiet and close to shops and the Midlands Liberty Shopping Mall.

I had a good stay. Clean and neat room. Excellent WiFi and air conditioning, including a bar fridge. That was very helpful as I was alone and had easy access to do some work. Only one night there was some noise of up and down after 10 pm of closing the doors loud. I guess because it was Christmas Eve. I am a light sleeper that disturbed my sleep, and it is difficult to fall back asleep. I do understand that it is a guest house, and we are close to each other. Besides that, I loved having my own in and out access. I loved it, will come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou vriendelik, omgewing rustig.

Ons het heerlik gebly, mooi stil omgewing met pragtige bome aan die oorkant. Sy was baie vriendelik en hulpvaardig, het ons binne 5 minute nadat ons vertrek het gebel om te sê ons het elektriese toerusting daar vergeet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Enkelreisiger

The owner, Pam, was really friendly and helpful.

The room was clean and there is a good-sized garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda J
Gesin met tieners

Pam and her daughter was very understanding and breakfast is delicious!

Pam goes out of her way to make everyone feel welcome. I happily recommend her!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc M
Besigheidsreis

It was fine.

Breakfast was a bit disappointing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie S
Enkelreisiger

Fantastic family to stay with.

Clean rooms, friendly service, well located! Nice warm breakfast every day and caring owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taunton House Bed & Breakfast se terugvoer

Hi Eddie,
Thank you very much for your very flattering review. We aim to please.
Regards,
Pam

Taunton House Bed & Breakfast
Charl A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl A
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Skoon, netjies, vinnige WiFi, baie mooi tuin, alles werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taunton House Bed & Breakfast se terugvoer

Dankie vir jou pragtige kommentaar.
Vriendelike Groete,
Pam

Taunton House Bed & Breakfast
Pieter C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Enkelreisiger

Skoon netjies en vriendelik.

Sal beslis weer gebruik maak van hul geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taunton House Bed & Breakfast se terugvoer

Dankie, u kommentaar word baie waardeer.

Taunton House Bed & Breakfast
Dhamaravelli M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dhamaravelli M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very homely feel and pleasant stay.

Neat and clean room with friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diederick R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diederick R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo-gemiddeld.

Ek en my eggenoot het veilig gevoel by Tauton House en kan die gastehuis aanbeveel. Ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taunton House Bed & Breakfast se terugvoer

Dear Diederick,

Thank you for your comments, much appreciated. We ensure that our guests are comfortable.

Kind Regards,
Pam

Taunton House Bed & Breakfast
Hannes S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S
Besigheidsreis

Baie netjiese kamer met gerieflike bed.

Skoon en netjiese kamer, mooi tuin en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taunton House Bed & Breakfast se terugvoer

Dear Hannes,

Thank you, it was a pleasure accommodating you.

Kind regards,
Pam

Taunton House Bed & Breakfast
Jandre V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre V

Wat 'n lekker plek om jou kop neer te lê.

Die ontvangs by die gastehuis was besonders. Die ontbyt was uit die boonste. Sagte kussing om jou kop neer te lê. Dit is die resep vir 'n goeie gastehuis en beslis ons ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taunton House Bed & Breakfast se terugvoer

Hello Jandre

Thank you for your warm comments. It was a pleasure accommodating you and your team. Look forward to your next visit.

Best Regards

Pam

Taunton House Bed & Breakfast
Tricia B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tricia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pam, our hostess, was charming and made sure our stay was comfortable.

We opted to have curry with our eggs for breakfast - it was unusual and delicious!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taunton House Bed & Breakfast se terugvoer

Thank you Tricia and Toni.

Taunton House Bed & Breakfast
Pieter K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Baie netjies en vriendelik.

Pam, die eienaar, was baie vriendelik en professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taunton House Bed & Breakfast se terugvoer

Hi Pieter

Thank you for your comments. It was a pleasure accommodating you and your son.

Regards Pam

Taunton House Bed & Breakfast
Ronel S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Gesin met tieners

Warm welcome, beautiful clean room and scrumptious breakfast.

Thank you very much for the warm welcome despite having to leave your hubby in hospital to be there when we arrived. We were impressed with the clean and very comfortable and tastefully decorated room. Our breakfast was ready when we reached the dining room and it was an absolute spread and super delicious. We got more than we expected, truly excellent value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hartlik verwelkom, pragtige, skoon kamer en heerlike ontbyt.

Baie dankie vir die hartlike verwelkoming ten spyte van die feit dat jy jou man by die hospitaal moes los om daar te wees met ons aankoms. Ons is baie beïndruk met die skoon, gerieflike, smaakvol versierde kamer. Ontbyt was gereed toe ons by die eetkamer kom - wat 'n heerlike verskeidenheid. Ons het meer gekry as wat ons verwag het, uitstekende waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taunton House Bed & Breakfast se terugvoer

Hi Ronel
It was a pleasure accommodation you and your family. Thank you for your lovely comments.
Regards,
Pam

Taunton House Bed & Breakfast
Red S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Red S
Gesin met tieners

Ongerieflik.

Kon nie breekgoed gebruik om die aand ons ete te geniet nie. Geen tafel buite in die tuin om te eet en te kuier nie, aangesien ons nie die eetkamer in die aand kon gebruik nie. Die ontbyt was werklik onaanvaarbaar, een eier en word nie eers gevra hoe jy die eier verkies nie. Twee van ons gesin het baie siek geword van die ontbyt, ons vermoed dit was die sampioene. Eerste en laatste besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taunton House Bed & Breakfast se terugvoer

In reply to your comments regarding your stay with us we wish to bring to your notice the following:
1. We are a bed & breakfast establishment and do not have to lend out crockery and cutlery as we did for you in the first night of your stay and did not charge you for this. We had to cover the cost of washing the dishes and you did not offer to pay for this service. The dining room is not available to our guests who book in for Bed & Breakfast only.
2. You had a braai and, of course, there was a table and chairs for you to sit at.
3. We did not lend you crockery and cutlery the second night as we were preparing dinner for other guests and did not have enough for you.
4. We went out of our way to prepare you breakfast packs as you left earlier, and this was done at our cost as there was no prior arrangement made.
5. We did ask the guests how they would like their eggs and that is how it was prepared.You do not mention that our breakfast is three different kinds of cereal, yoghurt, fresh juice, toast, eggs, mushrooms, tea and coffee.
6. Regret that only two members got sick, not all, therefore it could not have been the mushrooms. You did buy take away food which you left behind and this food was definitely gone off, as it smelled, and we had to get rid of it.
7. We take pride in the cleanliness of our establishment and this can be noted from all our guests comments.
8. We regret that you were not happy, but we can assure you that other guests on this site have given us a very good rating.

Taunton House Bed & Breakfast
Karen K - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen K
Gesin met tieners

Gerieflik.

Daar was geen FILTER koffie en ook geen koffie in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basil R - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil R
Gesin met klein kinders

Totally enjoyable

We had an amazing time. The hosts are friendly and treated us as if we were family with their home from home hospitality. I would highly recommend Taunton House to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carrie S - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrie S
Gesin met tieners

Excellent ,felt like home

Loved it! Pam was such a welcoming person and my kids and I felt so at home. And what a lovely room we had!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taunton-weg 48, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4OTc5YmU5LWU4YTItNGQ4OC1iMTAwLTYwM2M0MTdjMmU2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 48 Taunton Road Wembley 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.594851069671 30.356158018112
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem