Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tavistock Country Home

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Tavistock Country Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Klaus S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus S
Saam met vriende

Overall an absolute positive overnight stay, highly recommended.

Absolute good value for money, very quiet, excellently equipped rooms, nice Jacuzzi and pool. One star less than maximum because of some chirping crickets in one bedroom and some undefined black crumbs in the bed. The rest of the whole house was more than clean, in the best conditions. So that was probably a one-off inattention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janke V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gerieflike akkommodasie.

Ideale verblyf vir ons behoeftes. Alles baie netjies en skoon en gasvrou vriendelik en behulpsaam. Die lugversorging en groot swembad het welkome verligting verskaf teen die hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roshni S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshni S
Saam met vriende

Beautiful and comfortable.

Lovely host - went out of her way to assist. Thanks, Helene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Besigheidsreis

Die gastehuis en omgewing is so mooi en netjies en die personeel is baie gaaf.

Ek sal enige tyd weer daar oorbly. Die plek is ongelooflik pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronaldie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronaldie P
Gesin met tieners

Besonders mooi en luuks.

Helene is 'n wondelike gasvrou en het in al ons behoeftes voorsien. Die kamers is luuks en ruim. Die braai-area en swembad is pragtig en ons het self ys en die gebruik van die 'boombox' gehad. Ons kuier was super spesiaal! Uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tavistock Country Home se terugvoer

Liewe Ronaldie en familie, dit was so lekker om julle as sulke vriendelike gaste hier te ontvang. Kom kuier asseblief gou weer.

Tavistock Country Home
Arnold L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely great, awesome and pure bliss.

From the time you arrive until you leave is an absolute pleasure. This place is worth 5 times more than what we paid for. I have been in 5 star lodges and hotels and never was it as awesome as this.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tavistock Country Home se terugvoer

Thanks so much Arnold. It was wonderful having you here. Hope to see again soon.

Tavistock Country Home
Aneske V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneske V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sprokiesagtig!

Die lekkerste wegbreek nóg! Mens wil net langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karike Z - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karike Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and blissful.

Just perfect! Helene was extremely welcoming and saw to our every need. Absolutely stunning venue and the room so neat and clean. We'd recommend Travistock to any and everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike naweek.

Tavistock sien ons vir seker weer. Gasvryheid is ongelooflik, en dit maak mens die plek baie meer geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmain S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain S
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of the most beautiful places we have ever stayed at - we will definitely be back.

After a full day's driving from Gauteng to De Doorns we were exhausted and ready to rest. Upon arrival we were so warmly greeted and made to feel so comfortable. The Country Home is exquisitely decorated and truly beautiful. I would go back any day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier. Helene is 'n voortreflike gasvrou.

Daar is maar min uiteetplekke in De Doorns. Helene het vir ons 'n vuur reggepak gehad, borde, messe, vurke, bakke, eetgerei, als reggehad sodat ons kon braai om die swembad. Heerlik en baie bedagsaam van haar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tavistock Country Home se terugvoer

Dit was wonderlik om julle as gaste by ons te akkomodeer. Kom kuier gerus weer vir sommer baie lank.

Tavistock Country Home
James P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P
Saam met vriende

Heeltemal verbaas en tevrede.

Vriendelike ontvangs. Kamers baie gerieflik en pynlik netjies. Kuierarea om die swembad, Jacuzzi en braaiplek baie bruikbaar en mooi. Beveel 100% aan. Sal weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tavistock Country Home se terugvoer

Kom kuier gou-gou weer.

Tavistock Country Home
Hans S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse en elegante verblyf tussen die wingerde.

Hierdie is 'n elegante en luukse gastehuis, geleë tussen die wingerde in die Heksriviervallei, met lieflike uitsigte op die omliggende berge. Die gasvrou was baie vriendelik en verwelkomend. Ons kamer was groot met pragtige meubels en 'n uiters gerieflike bed. Daar is 'n groot swembad, asook luukse braaigeriewe. Ons beveel dit sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard P
Besigheidsreis

Was met studente op 'n werksreis, slegs een aand oorgeslaap.

Uitstekende gastehuis, netjies, skoon, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan W
Besigheidsreis

Amazing home to stay in, and the host is fantastic!

Home is beautiful and clean, with a pool. Rooms are very well done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Saam met vriende

Personal paradise in one of the most beautiful areas in the Western Cape.

Helene was such a great host. We wished we booked more days after we left. The newly renovated, stylish Guesthouse has everything from a central pool, Jacuzzi, air-conditioning and the beauty of the Western Cape hills.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha L

Beste plekkie in De Doorns.

Baie dankie, Helene. Jou diens is die beste. Was baie lekker. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tavistock Country Home se terugvoer

Dit was so lekker om sulke oulike gaste hier te ontvang.
Kom kuier gerus gou weer.

Tavistock Country Home
Maria N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria N
Enkelreisiger

Zu empfehlen.

Sehr nette Gastgeberin. Wunderschöne Anlage, tolle großzügige Zimmer mit großem Bad. Bischen schwierig zu finden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicol B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular, exceeded our expectations, clean and Helene was incredibly accommodating.

This is one for the books! If we ever go back or go on a long distance drive, we will stay here again. Helene was incredibly welcoming, such a kind and warmhearted person. She showed us our room, informed us that we are allowed to use the facilities (Jacuzzi and braai area as well as use their music box), we were able to message her if we needed anything. We stayed in Room 2, Crimson, which was clean, modern, with good WiFi signal and a round queen-sized bed. One of the best places we have stayed at. Thank you, Helene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tavistock Country Home se terugvoer

Good day Nicol,

Was amazing having you here. Please do come and visit us again.

Tavistock Country Home
Eunike L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunike L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike diens en pragtige omgewing.

Ons het 1 nag oorgebly en sal vir seker weer teruggaan vir 'n hele naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tavistock Country Home se terugvoer

Altyd lekker om sulke vriendelike en netjiese gaste te ontvang! Kom kuier gou weer!

Tavistock Country Home
J.b. L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J.b. L
Saam met vriende

Ongelooflike kwaliteit en waarde vir geld.

Die hele verblyf ondervinding was onverbeterlik met die gasvrou Helene - 'n absolute ster. Die kamers is 5-ster plus en die detail prysenswaardig. Reisigers sal ver moet soek om soveel waarde te kry. Ek beveel baie sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylish and comfortable.

Stylish and comfortable accommodation, with a friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanno S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno S
Gesin met klein kinders

Our stay was fantastic.

Our stay was great and Helene was very fiendly and made as feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tavistock Country Home se terugvoer

Liewe Hanno

Dit was baie lekker om jul hier by ons te ontvang.
Kom kuier gerus weer.

Mooi mooi jaar vir julle.

Tavistock Country Home
Johan M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met klein kinders

Ons was aangenaam verras met die diens en netheid, ek sal beslis Tavistock Country Lodge aan ander aanbeveel.

Baie dankie vir die gasvryheid met ons verblyf, ons het regtig so lekker by julle gastehuis gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tavistock Country Home se terugvoer

Baie dankie vir die kuier by ons op Tavistock. Was sowaar voorreg om jul hier te ontvang. Wonderlike gaste sowaar en ons sien uit daarna om jul almal weer te ontvang met die volgende kuier. Veilig wees.
Groete,
Helene

Tavistock Country Home
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tavistock Plaas, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA031a83454bd15516a1696ed3ee591c2c502ad3935dd785ecf994e6b1bb33579836db6da7ad99e54d3763df50b3b4839633c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Tavistock Farm De Doorns 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.475655546986 19.635732765234