Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tavistock Country Home

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tavistock Plaas, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tavistock Country Home is in die pragtige Hexriviervallei tussen die mooiste berge op 'n tafeldruiweplaas geleë. Dis slegs ’n 1 uur en 'n half se ry vanaf Kaapstad ’n ideale oornagplek.

Die verblyf is omring deur pragtige berge. Geniet die rustigheid van die plaaslewe regdeur die jaar. Gaste kan ook gerus die Aquila Wildreservaat en spa met die Groot 5 besoek, slegs 30 minute se ry ver.

Die gastehuis beskik oor 4 luukse en privaat kamers met lugversorging en en suite-badkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde kamer het 'n koningingrootte-bed. Die vierde kamer het n koninggrootte-bed en 'n stapelbed vir nog 2 persone.

Die selfsorgeenheid het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus.

Die kamers het elkeen 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskas, mikrogolfoond en gratis WiFi. Dis ideaal vir gaste wat moet werk gedurende hul verblyf of diegene wat hulle ervarings op sosiale media wil deel. Die gastehuis het 'n groot swembad, 'n pooltafel en braaigeriewe.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Tavistock Country Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 5

Ligging

  • Tavistock Plaas, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tavistock Country Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tavistock Plaas, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA031a83454bd15516a1696ed3ee591c2c502ad3935dd785ecf994e6b1bb33579836db6da7ad99e54d3763df50b3b4839633c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Tavistock Farm De Doorns 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.475655546986 19.635732765234
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem