Voëlklip Akkommodasie by Taylor Made House | LekkeSlaap
+26

Taylor Made House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sewende straat 273, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Taylor Made House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde 3-slaapkamerhuis met 2 aparte woonstelle op die onderste verdieping. Die huis is in Voëlklip, Hermanus, en stapafstand vanaf Grotto-strand. Die eenheid spog met 'n lieflike see-uitsig, gratis WiFi en DStv.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Dié kamer het 'n TV en 'n enkelslaapbank. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed.

Daar is 2 aparte klein woonstelle op die onderste verdieping. Die eerste woonstel het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede woonstel het 'n dubbelbed, 'n badkamer en 'n kombuisie met 'n yskassie.

Die huis het 'n ruim oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea, asook 'n buitebraai-area. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf. Daar is ook 'n eiland in die kombuis en 'n eetkamerstel met sitplek vir 4 gaste. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamerstel met sitplek vir 8 gaste en die sitkamerarea het 'n TV.

Gaste kan die pragtige strande, Hermanus wat 5,6 km ver is, restaurante en winkels geniet. Die omliggende area bied wynlandgoedere, gholfbane en natuurreservate.

Slaapplek

’n Bespreking by Taylor Made House sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Grieks

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Sewende straat 273, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sewende straat 273, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4pDjFMwseWkcGZRo1EufOgnH6SF4pUcpF3Vs9Gm9TxP0YO6JEq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 10) 273 Seventh Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.411967915295 19.294967364418
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za