Te Amo Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Te Amo Guesthouse is ’n Spaanse styl-gastehuis in ’n welige tuin met berg-uitsigte, slegs 7 km vanaf Stellenbosch.

Die gastehuis bied verskeie kamers wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Elke kamer het ’n privaat ingang en lugversorging. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en het privaat badkamers met baddens of storte. WiFi is beskikbaar in alle kamers en party kamers het ’n berg-uitsig en 'n tuin. Ontbyt kan op versoek bedien word in die kamer.

Die Tuinkothuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor ’n kombuis, sitarea en braaigeriewe.

Gaste kan in die tuin ontspan of in die swembad afkoel. Honde word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Te Amo Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za