LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Te Moi | LekkeSlaap
+42

Te Moi

Le Petit
Vanaf R599
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV med DStv in en gaste het toegang tot 'n veranda.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Dié eenheid het nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit- en eetgeriewe. 'n Eenmalige skoonmaakfooi van R150 word vereis.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Le Fleur
Vanaf R699
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kothuis het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n sitkamerarea en 'n oopplan-kombuis. Die kombuisie het 'n stofie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die slaapkamer het ook 'n haardroër, lugversorging, WiFi en 'n TV met DStv-kanale. Daar is braaigeriewe buite. 'n Ekstra matras kan voorsien word teen 'n ekstra koste van R350.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Dié eenheid het nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit- en eetgeriewe. 'n Eenmalige skoonmaakfooi van R150 word vereis.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
La Maison
Vanaf R1 800
per eenheid
Beskrywing

Hierdie huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander kamers het 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe in die kombuis. Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n binnebraai en 'n knus sitarea. Ekstra geriewe sluit 'n boma, swembad en WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Dié eenheid het nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit- en eetgeriewe. 'n Eenmalige skoonmaakfooi van R150 word vereis.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retiefstraat 39, Noorder Paarl, Paarl, 7623, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c085e607be04f7c96e68cf74648b7ee5ef0a8b9d283595040d03801f88d60cd47331e36454bb80aafaa2a3eb4be089337a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R599  per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Retief Street Paarl 7623 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.70061 18.96508
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!