TEENdieBERG Adventure Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Brent M
1 nag
5.0
Nov 2025

Peaceful. Once you arrive, you get taken down a dirt road towards the mountain. It's a working farm and at first, you wonder where we are going. After about a 10-minute drive or so, you drive into an oasis. The view is amazing; it is full of activity from the wildlife. You are situated right in the middle of nature. The night sky was spectacular. Overall, an amazing place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ismail E
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Stunning surroundings and very relaxing spot. Very nice spot on the edge of a nicely sized dam. Rustic, comfortable accommodation. Very neat and tidy, and there are little canoes you can take out on the water. They have a small park for kids, benches, and braai spots around the dam. I was there for work but most certainly will return with the family to enjoy the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie goeie waarde vir geld, pragtige omgewing en natuur skoonheid! Baie goeie waarde vir geld, pragtige omgewing en natuur skoonheid! Vriendelike gasheer en hulpwaardig, sal definitief weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esau S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Stil, in die natuur, hoor die voëls. Boot om op dam te ry asook visgeriewe. Dit was baie lekker, sal enige tyd weer gaan. Die uitsig vanaf die balkon oor die dam, al die moeite wat gedoen is om tyd daar te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Avontuur, in die natuur. Regtig 'n juweel van 'n plekkie. Goed geprys. Maar 'n avontuur om in en uit te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Amazing. Nice and amazing outdoor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Pragtige plek! Pragtige plek! Die grondpad daarheen was so bietjie van 'n laagtepunt, maar ons kon dit darem ry met ons Tiquan. Die uitleg van die eenhede was gerieflik en alles wat jy nodig het, is daar. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elton D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Warm and wonderful. Friendly and welcoming hosts. Went the extra mile to assist where needed. Wonderful accommodation and setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Highly recommend for a tranquil getaway. A wonderful getaway destination with gorgeous views. Highly recommend. Not ideal access for a car but rather a 4x4.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Peaceful and quiet. Nice, quiet and peaceful place to break away for a couple of days. I will recommend to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudebosch Farm, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoUjSnr1aK60Mf1nHEBLW6CQ4HF6iQeb8OufVyx5ZL3G678e19n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Oudebosch Farm Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.984806781004 21.090146215936
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang