Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ten Stirling B&B

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Ten Stirling B&B
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Riaan S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Valse verwagtinge.

Die naweek gedurende ons kuier is ons ontmoet met helder, sonnige oggende met 'n pragtige uitsig van tuine en die prag Arts & Craft huis. Ons was immers glad nie uitgerus teen die einde van ons naweekwegbreek nie. Dit weens die fasiliteit van lugversorging wat 'n voorafverwagting is en gelys was as beskikbaar vir die eenheid, maar ons moes hoor dat die lugversorging nie gebruik mag word nie weens elektrisiteitbesparing. Dit sal meer gerieflik wees as akkommodasies nie valse fasiliteite adverteer gepaard met akkommodasie indien nie die geval nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ten Stirling B&B se terugvoer

Hello Riaan. Dankie vir julle bespreking en dit was lekker om julle hier te hê. Ongelukking omdat beurtkrag nou 'n realiteit is in Johannesburg, is elektrisiteit 'n groot uitdaging. Die elektrisiteit situasie is buite ons beheer en ons het 'n Solar sisteem wat met meeste dinge soos internet, warm water, koffie of tee maak met die ketel, yskas in die kamer, TV, beligting in die nag buite, die funksie van in en uitkom van die hek ens. moontlik maak. As die lugversorging die hele nag aan is, sal ons batterye ongelukkig nie die lading kan vat tot die volgende oggend nie. Ons vra omverskoning - dit is definitief nie met opset nie - en ons hoop dat die diens lewering met elektrisiteit wel sal verbeter in die toekoms.
Baie dankie. Joanina - Ten Stirling

Ten Stirling B&B
Guy M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy M
Besigheidsreis

I had to check in late and did not have a cellphone charger, both of which I was accommodated with and was very grateful.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirlingstraat 10, Waverley, Johannesburg, 2090, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeffcddd5ace44d14e380567f6ed07f2747d40d725c72ce586975914d192a373195989f2db8d514cca690bbb521c4b80576af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 10 Stirling Street Waverley 2090 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.13693 28.07251