Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tenahead Mountain Lodge

Lodge
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tenahead Lodge, Naudes Nek-pas Rhodes, Rhodes, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tenahead Mountain Lodge is 'n versteekte juweel wat skuil in 'n beskutte gedeelte van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Die skouspelagtige lodge is op Lesotho se grens, 2500 m bo seevlak en word omring deur die asemrowende natuurskoon van die Drakensberge, Witteberg en Malutiberge.

Verblyf word aangebied in Luukse en suite-kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Elke kamer het ook 'n yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe en DStv. Die kamers het ook oop kaggels wat aangesteek word wanneer dit sneeu. Daar is dubbelglasvensters in elke slaapkamer wat 'n panoramiese uitsig oor die pragtige berge en valleie bied.

Die lodge het 3 sitareas, 'n ontbytkamer, hoofeetkamer en 'n biblioteek. Al die ruim leefareas in die lodge word verhit deur oop kaggels wat pragtig versier is. Die lodge het ook 2 houtdekke waar middagetes en skemerkelkies genuttig kan word as die weer dit toelaat. Verder is daar 'n wynkelder vol voorraad en word Suid-Afrikaanse geregte met Oosterse en Europese kinkels voorgesit.

Tenahead is 'n absolute paradys vir natuurliefhebbers. Dit is die tuiste van talle bokke en kleiner diertjies, soos rooikatte, jakkalse, konyne, amfibieë, reptiele en meer as 300 voëlspesies. Die heuwels en valleie bars uit hul nate van die veldblomme en saans glimmer miljoene sterre in die naghemel. Winters by Tenahead is snerpend koud met sneeu wat soos 'n kombers op die grond lê, en die somers is kraakvars met moontlike donderstorms.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Tenahead Mountain Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Tenahead Lodge, Naudes Nek-pas Rhodes, Rhodes, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tenahead Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tenahead Lodge, Naudes Nek-pas Rhodes, Rhodes, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwNjRmNGJhLWI2N2EtNDg1NC1hNjkxLWE5ZGI0MDRmNGU5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 580 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Tenahead Lodge Naudes Nek Pass Rhodes 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.709505607987 28.136426019839