Die Crags Akkommodasie by Tenikwa Nature Lodge and Family Suites | LekkeSlaap
+99
+99

Tenikwa Nature Lodge and Family Suites

Lodge
  • Vanaf R1 700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forrest Hall-weg, Tenikwa Wildrehabilitasie- en Bewusmakingsentrum, The Crags, The Crags, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14

Beskrywing

Tenikwa Nature Lodge and Family Suites is op dieselfde perseel as die Tenikwa Wildrehabilitasie- en Bewusmakingsentrum in The Crags, Plettebergbaai. Verblyf sluit aandete, ontbyt en sekere doendinge by Tenikwa in.

Verblyf by die lodge word in 10 kamers gebied. Elke kamer het óf 'n koning- óf koningingrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n instapstort. Gratis WiFi en badkamergeriewe word voorsien.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 'n kurio-winkel.

Tenikwa Lodge is ideaal binne maklike bereik van verskeie dierereservate, soos Monkeyland, Birds of Eden en The Crags Elephant Sanctuary, asook eko-avontuurervarings soos die AfriCanyon en Hog Hollow Horse Trails. Dis 20 minute vanaf Keurboomstrand en 25 minute se ry vanaf sentrale Plettenbergbaai.

Plaaslike trekpleisters vir natuurliefhebbers sluit voetslaan deur die woude en boomtoptoere, bergroetes wat gestap of met 'n fiets gery kan word en 'n verskeidenheid see-aktiwiteite in. The Crags spog met verskeie wild.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Forrest Hall-weg, Tenikwa Wildrehabilitasie- en Bewusmakingsentrum, The Crags, The Crags, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Die Crags Wes-Kaap
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forrest Hall-weg, Tenikwa Wildrehabilitasie- en Bewusmakingsentrum, The Crags, The Crags, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA902f27d3f4b5a855ce485e4ff7471ef12a74b3c309ebf26c759a03aaed2db02f0045933b95b931fd6180f4f6a13ccfcbfef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) Forest Hall Road Tenikwa Wildlife Rehabilitation and Awareness Centre, The Crags 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-18:00 09:00 -33.9647021 23.4904878
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za