Tenikwa Overnight Experience

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tenikwa Lodge is in Plettenbergbaai op dieselfde perseel as die Tenikwa Wildrehabilitasie- en Bewusmakingsentrum in The Crags. Alle verblyf sluit aandete, ontbyt en sekere doendinge by Tenikwa in.

Verblyf by die lodge word in 4 mooi versierde kamers gebied. Elke kamer het óf 'n koning- óf koningingrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n instapstort. Gratis WiFi en badkamergeriewe word voorsien.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 'n kurio-winkel.

Tenikwa Lodge is ideaal binne maklike bereik van verskeie dierereservate, soos Monkeyland, Birds of Eden en The Crags Elephant Sanctuary, asook eko-avontuurervarings soos die AfriCanyon en Hog Hollow Horse Trails. Dis 20 minute vanaf Keurboomstrand en 25 minute se ry vanaf sentrale Plettenbergbaai.

Plaaslike trekpleisters vir natuurliefhebbers sluit voetslaan deur die woude en boomtoptoere, bergroetes wat gestap of met 'n fiets gery kan word en 'n verskeidenheid see-aktiwiteite in. The Crags spog met verskeie wild.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tenikwa Overnight Experience gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za