Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tenos On Calypso 16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tenos-weg 16, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 389 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Tenos On Calypso 16 is 'n lieflike vakansiehuis in die gesogte Langebaan by Calypso Beach. Dié stylvolle selfsorghuis bied verblyf aan tot 10 gaste, ideaal vir 'n familievakansie of wegbreek met vriende.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n instap-klerekas, 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort en dubbelwasbakke. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 'n driekwartbed in die vyfde slaapakmer. Gaste in die vierde en vyfde slaapkamers deel 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n ingeboude kaggel en 'n etenstafel vir 8 is in die eetarea. Hier is ook 'n gastetoilet. Die hoofleefarea het skuifdeure wat na die verlengde balkon lei wat braaiplek met sitplek, 'n kroegyskassie en uitsigte oor die strand het. Die huis het 'n privaat Tv-kamer, pooltafel en 'n buitestort.

Gaste kan gerus die besienswaardighede van Langebaan besoek of op die sonnige strandfront ontspan. Aktiwiteite naby sluit swem, stap, fietsry, vlieërbranderplankry en voëlkyk in.

Slaapplek

’n Bespreking by Tenos On Calypso 16 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Tenos On Calypso 16
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 644

Jaar gelys 12

Ligging

  • Tenos-weg 16, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tenos On Calypso 16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 389
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R4 389
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tenos-weg 16, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAada894338d46a81656e240599ebd33698db650e91347be54189324916c4e02c3478275fa6f8dcaa11cbe5a05a59de3f26e25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 389 per nag (plek vir 9) 4 5 1 5 16 Tenos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.055572512479 18.042952383398
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem