LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tented Adventures Pretoriuskop | LekkeSlaap
+34

Tented Adventures Pretoriuskop

Tentekamp
Tents
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste wat deel. Die tarief sluit 'n volledige Engelse en kontinentale ontbyt, en 'n aandete-braaibuffet in. Die gerieflike safaritente bied glanskamp-luukshede, soos elektrisiteit, elektriese komberse, 'n klein dek, hoë plafonne, bedlampies, gehaltebeddens, beddegoed en 'n waaier vir daardie warm someraande. Alle safaritente word daagliks skoongemaak, en beskik oor beddens en 2 kussings.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Bewaringsfooie word gehef. Pendeldienste kan voor aankoms teen ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriuskop Rest Camp, Krugerwildtuin, 1350, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0277938895bacc26a31426a317257409a1c1416199deb0b7243ee4cb68f3d8553c832288f33b8e90642a8086df602c1374c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 4 Pretoriuskop Rest Camp Kruger National Park 1350 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -25.168070944914 31.267368353165
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!