LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tented Adventures Pretoriuskop | LekkeSlaap
+34

Tented Adventures Pretoriuskop

Tentekamp

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 5 resensies vir Tented Adventures Pretoriuskop
Netheid
3.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.2/5
Waarde vir geld
3.6/5
Shaun B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome! Spoilt by a great team!

The facilities are great and the team headed by Darril and Jason go out of their way to make you feel looked after. Not having to make food and clean up was the icing on the cake.

Ciska S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ciska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het heelwat meer verwag.

Die kliëntediens van die span was van die begin van die bespreking af regtig baie goed. Die mense is vriendelik en hulpvaardig. Die kamp is regtig nie op standaard nie. Ons badhandoeke was vuil en een selfs vol gate. Die spyskaart is maar effe. Dit is donker van die ablusiegeriewe af na die tente toe en geen bykomende of handligte word verskaf nie. Die gids op die wildrit was baie gaaf maar het so sag gepraat dat ons hom skaars kon hoor. Dit is regtig nie die geld werd nie.

Hannes C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes C
Gesin met tieners

'n Aangename alternatiewe akkommodasie in KNP.

Die hoogtepunt is om saans saam met ander gaste te kuier tydens ete.

Christina W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina W
Gesin met tieners

Heerlike ondervinding het dit geniet en sal dit weer doen.

Ons het die ondervinding absoluut geniet. Die tente is netjies, die eetgoed heerlik. Die persone wat ons bedien het, was besonders gaaf en het ons goed ingelig oor al die gebeure sowel as die tye. Ek sou wel voorstel dat hulle een rit deur die dieretuin as 'n verwelkoming gratis aanbied. Dit sal sodoende meer besoekers laat besluit om weer gebruik te maak daarvan. Teen R450 per persoon is dit bietjie duur veral as dit 4 persone is wat uit een gesin kom. Andersins geen klagtes nie ─ heerlike paar dae gewees.

Adri D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf in bosse met aangename etes. Ek dink tog die prys was 'n bietjie te hoog vir wat ons gekry het.

Lekker gesellige atmosfeer, vriendelike personeel.

Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriuskop Rest Camp, Krugerwildtuin, 1350, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0277938895bacc26a31426a317257409a1c1416199deb0b7243ee4cb68f3d8553c832288f33b8e90642a8086df602c1374c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 Pretoriuskop Rest Camp Kruger National Park 1350 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -25.168070944914 31.267368353165
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!