Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tented Camp Britstown

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 156

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 26 resensies vir Tented Camp Britstown
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sanelle L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Die enigste voorstel wat ek kan maak is om net na die lugversorging in die kamer te kyk, dit lek net binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met vriende

Ongelooflik mooi en lekker stil.

Dit was kos vir die siel om die mooi plek met die natuur te kon beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Neels A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie baie goed ingerig nie en bestuur nie.

Dit het vir my gevoel of hulle die tented camp afskeep en meer aandag aan die lodge gee. Die kombuis is ook baie yl toegerus. Daar was ook 2 misverstande met die personeel. Dit gesê, die plaas is pragtig, en goed geleë in die middel van Gauteng en die Wes-Kaap. Baie potensiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene V
Gesin met tieners

Pragtige, vreedsame Karoo destinasie met aangename professionele diens.

Ons het die venue baie geniet en die diens uitsonderlik gevind. Die aandete was voortreflik en alles baie mooi en skoon. Die wind het ons tent bietjie geteister en kon makliker slaap sou die kante effens steiner geanker wees. 'n Duvet of ekstra kombers vir die kinders se bed ook aanbeveel. In die algemeen baie lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S
Gesin met klein kinders

Peaceful place; beautiful gardens.

We needed overnight accommodation in the Carnarvon/Britstown area. What better place than a tented camp? It was decent gravel road of about 1 km to the establishment, which is within short walk of the lodge/main amenities. Lovely tranquil feel to the place. They offered braai packs for an extra fee, with what we needed to make supper as the restaurant was closing earlier as it was Christmas day. The braai packs were very good. Making fire in the boma too. Each tent with small kitchen and ablutions. Tent accommodation was comfortable, kids shared sleeper coach linens were pristine. It was very windy during the night so would have slept better otherwise. Except for some housekeeping suggestions I'd rate them topnotch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, die omgewing is fantasties!

Die fasiliteite om self te braai was nie ideaal nie, het die indruk gekry dat die tented camp meer net as 'n slaapplek bemark behoort te word en dat 'n mens eerder by die hotel moet gaan eet. Die braaier was nie skoon nie, moes vra vir blitz en potte en ketel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda H
Gesin met tieners

Absoluut 'n juweel.

Rustig, netjies en skoon. Absolute waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L
Gesin met klein kinders

Pleasant and beautiful.

We would recommend. The price was right, the tent was awesome and the fact that we had our own kitchen and bathroom was a very very welcome surprise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Sal aanbeveel vir gaste - Baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques T
Gesin met klein kinders

Nie soos op foto's. Het baie meet vervang.

Dit lyk glad nie soos op foto, op die foto is die tente volledige met bed, bank, ens. Toe ons daar kom was ons tent net toegerus met 'n bed. Die tente kort self aandag en was nie ordentlik skoon gemaak binne. Die braai plek was onnet en bitter baie onkruid. Die plaas en omgewing is bitter mooi. Mooi skoon natuurlewe en mens kan lekker afskaal en rus.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrea S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful plek. Uitsig is asemrowend.

Tent is baie netjies en gerieflik. Kan dalk net aanbeveel vir meer kombuisgeriewe. Die kombuis kan dalk net bietjie beter toegerus word met kook toerusting. Maar dit was 'n baie lekker oornag "spot". Sal definitief weer daar oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R
Gesin met tieners

Beste oorslaap in die Karoo

Die tent is so mooi versier met perkalinne, pragtige kwaliteit meubelsen lampe, en wat 'n fantastiese matras! Die hele gevoel van die kamp is net so rustig en ek kan beslis die tentkamp aanbeveel vir 'n oornag om die lang pad te breek. Ons sal graag 'n naweek daar wou rus. En ons hondjies was welkom om saam met ons oor te slaap. Baie dankie Dorette vir die goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anette P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette P
Gesin met tieners

Baie aangenaam

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Fasiliteite skoon en netjies. Die ete wat bedien was, was vergelykbaar met die beste restaurante se etes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celia D
Saam met vriende

Asemrowende mooi plek.

Sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veruschka W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruschka W
Gesin met tieners

Wat 'n belwenis so onder die sterre.

Die venue is ongelooflik. Kos uit die boonste rakke en die mense verstaan die woord gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie D
Gesin met tieners

Die Tented camp is baie goed geleë, ons was vriendelik ontvang, baie netjiese tente en geriewe! Hoogs aanbeveel

Puik Karoo oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bets D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets D
Gesin met tieners

Ongelooflike omgewing! Netjiese blyplek.

Heerlike oorslaapplek op pad na Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liedjie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liedjie B
Gesin met tieners

Quiet retreat. Beautiful scenery.

Booking issue resolved quickly, but not nice to know you were not accepted and tent not ready. Thank you for professional service. Please improve on the following: inform guests of how things are run at the venue, ensure there are no stains on bedding sheets and lastly be visible. We enjoyed the stay and the quiet beautiful scenery, but missed the special touch. Will book again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie mooi plek, het baie lekker gebly. Al wat gekort het is eetgerei en 'n rooster om op te braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neline V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neline V
Gesin met klein kinders

Vriendelik. Verbaas met die hele opset!

Romanties of met kids, heerlike plek om te oornag en selfs 'n paar aande oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really a gem in the middle of nowhere - wonderful place to stay over!

Thank you so much for wood that was brought without any requests, love the bathroom and kitchen that is your own at the tented area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Regtig 'n juweel in die middel van nêrens - wonderlike plek om te bly!

Baie dankie vir die hout wat sonder ons versoek gebring is, was mal oor die badkamer en kombuis wat jou eie is by die tent-area.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marié O
Gesin met klein kinders

As 'n halfpad-Kaap-toe werk dit goed.

Heerlike aandete, modern en gerieflik. Neem jou eie water anders moet jy vir elke druppel betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kom bly gerus hier by Sweetfontein oor.

Rika het ons baie welkom laat voel en regtig uit haar pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Sal enige tyd weer daar oorbly. Baie dankie Rika.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Gesin met tieners

‘n Absolute fees.

Vriendelike en behulpsame diens met uiters netjiese en goed toegeruste geriewe. Definitief hoogs aanbeveelbaar. Alles was baie skoon en netjies en die natuurskoon onbeskryflik. Was ‘n fees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduann T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eduann T
Gesin met klein kinders

Loved it.

I loved the place, its so nice to sit outside by the fire and listen to the night life on the farm. Very friendly staff. I will go back and stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sweetfontein Plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4NWM3ZDIxLWU4ZjktNGE2YS1iM2U3LTY1YzVlMGUxYWRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Sweetfontein Farm 18 km from Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -30.58553881266 23.668584823609
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem