Tergniet Akkommodasie by Tergniet Beach House Mossel Bay | LekkeSlaap
+42

Tergniet Beach House Mossel Bay

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 13, Tergniet, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 875 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Tergniet Beach House Mossel Bay bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamervakansiehuis in die kusdorp Tergniet. Dit is 18 km vanaf Mosselbaai en 24 km vanaf George Lughawe. Die huis is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n strandvakansie, aangesien dit baie na aan die strand is.

Die vakansiehuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer is 'n kinderkamer met 'n stapelbed en 'n slaapbank. Daar is 2 badkamers, waarvan een en suite is en die ander een 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet is.

Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en 'n -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv en gaste het toegang tot skadu-parkeerplek.

Die instansie is 79 km van Oudtshoorn af.

Slaapplek

’n Bespreking by Tergniet Beach House Mossel Bay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Tergniet Beach House Mossel Bay
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 3de Laan 13, Tergniet, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tergniet Beach House Mossel Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 875
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 875
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 13, Tergniet, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Q76s78la3GiMkVjsq8THWiuok3AcPTs44n57wLAq3xQuxePTz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 875  per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 13 3rd Avenue Tergniet 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.072078787054 22.183209961971
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za