Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Terra Casa

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Terra Casa
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5
Vicky B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky B
Gesin met klein kinders

Te lekker by Terra Casa.

Ongelooflike gasvryheid van die gasheer. Lekker rustige atmosfeer, mooiste tuin en gemaklike groot bed. Die lugversorging in die kamer is ook 'n bonus in die hitte. Nespresso masjien was 'n bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mike V

Five stars should mean five star service.

The Picasso suite was just inacceptably tiny. I have pointed out several problems to my (friendly) host - which comments were accepted in good spirit. The service was far from what I would expect from a five-star establishment. In addition, having had to park my car where it was accessible by the public, I consider unacceptable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Terra Casa se terugvoer

Mike, I just wonder why you haven't booked a superior suite as it seems that is what you were looking for. We would have loved one positive comment, like the lovely breakfast that you seemed to have enjoyed. I'm sorry that you hated every moment, the rest of your group was much more positive. Accept our heartfelt apologies.

Terra Casa
Yolande H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande H
Enkelreisiger

Baie goeie diens.

Ek het die diens en vriendelikheid van Elmarie waardeer. Sy is teenwoordig en gee aandag aan detail. Sy is vriendelik en openhartig. Die ontbyt is van die beste wat ek nog by 'n gastehuis gehad het. Die musiek wat gespeel word en die pragtige tuin skep die ideale atmosfeer. Well done!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Fantastic host, and wonderful rooms!

The hosts are wonderful. Would definitely recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard H
Besigheidsreis

Wonderful stay with wonderful hosts!

Thank you for looking after our guests!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacky V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky V
Gesin met tieners

Die mees fantastiese plek ooit! Baie vriendelike eienaars, daar word ongelooflike moeite gedoen, kamer was baie gerieflik, uitmuntende ontbyt, en die lekkerste atmosfeer.

Terra Casa het die mooiste uitleg wat ek nog in enige gastehuis gesien het, die eienaars het ons met baie liefde ontvang, alles is so skoon en in plek, ek beveel die gastehuis aan met 'n 5-ster rating. Kos is baie lekker en alles is so gerieflik! Welgedaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Terra Casa se terugvoer

Dankie Jacky! Dis heerlik om ons oulike gaste te bederf.

Terra Casa
Christo W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Baie bekwame gastehuis

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda N
Enkelreisiger

Rustige verblyf in Rustenburg wat jou baie tuis laat voel.

Ek het al vantevore hier oorgebly en wat 'n aangename ondervinding. Elmarie laat mens sommer baie tuis voel en die kamer is pragtig en funksioneel ingerig. 'n Heerlike ontbyt laat dit net meer soos jou eie huis voel. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Terra Casa se terugvoer

Dankie vir jou waardering.
Ek is mal oor my werk en geniet dit om die gaste te bederf.
Hoop ons sien jou gou weer.

Terra Casa
Martinette B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Martinette B
Enkelreisiger

Skoon, netjies en luuks. Ontbyt uitstekend. Vriendelike ontvangs.

Die "spa-bad" het nie gewerk nie. Kon nie my hare was nie: geen handstort. Geen kragprop naby spieël om hare droog te blaas nie. Sou ook graag sneesdoekie-, naelvyltjie- en wattepakkie in kamer wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ontbyt.

Die bad se jets is nie skoon nie, daar dryf goed uit as dit water kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Terra Casa se terugvoer

Hi Wimpie,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sal daarop let om die bad n diens te gee dat dit in die toekoms nie weer sal gebeur nie. Hoop ons sien julle weer!
Groete,
Sunè

Terra Casa
Wynand M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende kos, vriendelike mense!

Hulle laat jou op jou gemak voel. Baie ekstras ingesluit wat nie oorspronklik geadverteer is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele F - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele F
Gesin met klein kinders

Die eienaar was baie vriendelik en dis 'n pragtige plek! Ontbyt heerlik. Sou net graag ons kamers nader aanmekaar wou hê soos oorspronklik versoek in die bespreking.

Terra Casa is 'n pragtige plek geskik vir gesinne of besigheidsdoeleindes. Die eienaars en personeel is baie vriendelik en laat jou dadelik tuis voel. Ontbyt is heerlik. Sal Terra Casa verseker aanbeveel vir reisigers met hoë standaarde. Baie dankie! Julle is puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer!

Ons het dit so geniet. Jammer ons kon nie langer bly nie. Die kos was fantasties. Dankie, Elmarie. Ons sal dit beslis weer doen, en sommer gou ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patryslaan 2, Cashan 5, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0YjBhOGYzLWQ5ZjktNDIxMi1iZGExLTU5Mjc5NzczYmU5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 2 Patrys Avenue Cashan 5 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.703798073862 27.240292431213