Dullstroom Akkommodasie by Terra Cottage | LekkeSlaap
+10

Terra Cottage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ukozi 6/566, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 250 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Terra Cottage is in Dullstroom geleë en dit bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende wat lief is vir die natuur.

Hierdie aardse dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en daar is slaapplek vir tot 8 persone. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer bied elkeen 'n koninggrootte-bed en daar is 2 solderkamers wat elkeen 2 enkelbeddens bevat. Verder is daar 2 badkamers waarvan die 1 'n stort het en die ander 'n bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met alles wat jy benodig vir selfsorgverblyf. Die leefarea is ook oopplan en dit bied 'n eetkamertafel en -stoele, asook 'n sitarea met 'n kaggel, gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die eerste bondel vuurmaakhout word voorsien.

Daar is 'n buitebraai op die patio. Troeteldiere met hul eie beddegoed is ook welkom, maar dit moet asb. vooraf gereël word. Maak asb. seker dat troeteldiere nie op die meubels kom nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Terra Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 15 resensies vir Terra Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ukozi 6/566, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Terra Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 250
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 250
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ukozi 6/566, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1NGU3NTE4LTdjNmItNDgyYy05OTUwLTE3OWI1NmRkOTg0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 250  per nag (vir 8 persone) 15 5 1 5 Ukozi 6/566 Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.415388972718 30.100235941109
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za