Mykonos Akkommodasie by Terrace 563 @ Mykonos | LekkeSlaap
+19

Terrace 563 @ Mykonos

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Terrace 563 @ Mykonos
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Beverley E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir julle gasvryheid en skoonmaaksters was baie vriendelik en ek het die skoonheiddiens baie hoog waardeer.

Ek beplan om in Mei maand weer te kom as dit beskikbaar sal wees. Dit was 'n lekker rustige week van vakansie en geen probleme gehad nie. Die see uitsig was fantasties. Baie baie dankie.

Trevor D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Trevor D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig oor die oseaan is ongelooflik.

Die mikrogolfoond is geroes aan die binnekant en moet vervang word. Baie muf tussen die teëls in die badkamer. Die tweeplaatstoof is nie voldoende nie, die aanwysers op die draaiknoppe ontbreek, sodat jy nie weet hoe om die temperatuur in te stel om te begin kook nie, die kombuis is goed toegerus, die potte en panne is van goeie gehalte.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

View of the ocean is amazing.

The microwave rusted inside, needs to be replaced. Lots of mildew in the grout of tiles in the bathroom. Two-plate stove is not sufficient, the indicators on the dials are missing so you don't know how to set the temperature to start cooking otherwise, the kitchen is well equipped, the pots and pans are of a good quality.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lynnette A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantastiese plek om te bly.

Trudie O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mykonos is a must visit.

Although Terrace 563 @ Mykonos is a lovely unit some upgrading is much needed. Tiles on the patio are broken and needs to be replaced, I cut my foot one of the broken tiles. Both safes in the unit didn't work. The front door does not lock properly, security had to come and assist with this matter.

Terrace 563 @ Mykonos's terugvoer

Good day Trudie,

Thank you very much for your feedback. We are sorry to see that you did not enjoy your stay.

The maintenance issues are generally handled by the resort when they receive reports of faults in the unit, whether it is submitted by the staff that clean the unit or the guests who make use of the unit. The guests who stayed there before you did not mention issues pertaining to the door, but we have been informed by the resort that it has been fixed since your stay.

The second safe was installed between our last time at the resort and our recent stay. We were not aware of the installation and were also baffled as to why there are 2 safes and neither can be used. This has been taken up with the resort.

We have also taken note of the tiles being damaged. On our last visit, it was only cracked. Fixing it is a priority, we were just waiting for a quieter period to attend to it without disrupting confirmed bookings. I can confirm that a tiler will be coming in early May to replace the tiles.

Once again, we apologize that this was your experience. It is feedback like this that helps us improve the experience of all of our guests.

Regards,
Christo and Annelene

Terrace 563 @ Mykonos
Derek V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons wens net ons kon langer bly.

Perfekte ligging, 'n uitsig om oor huis toe te skryf en mooi gemeubileerd. Wens ons kon langer gebly het, maar dit was vol bespreek. Helaas.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We only wish we could have stayed longer.

Perfect location, a view to die for and nicely furnished. Wish we could have stayed longer but it was fully booked. Alas.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Maurice M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en goeie ontspanning.

Dit was aangenaam en baie gesellig. Ons sal weer besoek aflê, het dit baie geniet.

Nicola L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig en gemaklikste bed!

Ek en my man het dit vreeslik baie geniet. Die bed is baie gemaklik met kraakvars wit beddegoed! Die uitsig vanaf ons balkon sal ek nog lank onthou. Vriendelike personeel en ons het baie veilig gevoel. Ons het heerlik gebly, baie dankie!

Corné M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné M
Enkelreisiger

Uitstekend, sal definitief terug wees.

Daar was werklik niks was om oor te kla nie - goeie waarde vir die geld, pragtige uitsig, vriendelike mense en die eenheid is baie goed toegerus. Baie dankie!

Elize S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice apartment.

Had a lovely stay, will definitely return!

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Terrace Unit 563, Club Mykonos Resort, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvPevBS2mCmf5qSZ5p6pW9Z7fmev7sMHtpKE98PIpCPr3MsvaVY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Terrace Unit 563 Club Mykonos Resort 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.046804913881 18.042146374977
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za