Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Terracotta Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Terracotta Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lindy V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lindy V
Gesin met klein kinders

Geen kommentaar.

Nie regtig wat ons verwag het nie. Word beter geadverteer as wat dit werklik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yandiswa D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yandiswa D
Saam met vriende

Was great.

Was very disappointed that they didn't mention that their pool is a froggy pond. We can't use it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Terracotta Lodge se terugvoer

Hi Yandiswa, our sincere apologies for the froggy pond. I did ask our office manager to send out emails to all our guests explaining the drought situation in PE and the fact that we could not operate our pool as we cannot top up enough to run the pumps. We are only entitled to 50 litres of water per day per person and that goes nowhere when you are running a guesthouse. The pool is very old and it was designed back in the day when the pool pump was situated below the sump box of the pool. So when the level drops we can not operate the pump to circulate and clean the pool. We did a costing on bringing in water by tankerloads for the festive season, but the cost of that was more than 3x what we could earn from full occupancy at our small establishment. Thus, I asked our manager to send letters out to all the guests who booked to explain the pool was out of action. Somehow it seems that the email to you was never received and I do apologise profusely for this and I do hope you understand our position from an operational cost perspective. So sorry. Regards, Annie.

Terracotta Lodge
Enrico B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico B
Saam met vriende

Veilig en rustig.

Dit is my tweede keer wat ek hier bly en sal definitief weer hier kom bly as ek in Port Elizabeth is. Die plekkie is netjies ingerig met als wat ons nodig gehad het, naby die see, sentrums asook die lughawe. Eienares en personeel is baie vriendelik. Dankie vir die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Terracotta Lodge se terugvoer

Baie dankie Enrico..ons wardeer die mooi woorde!

Terracotta Lodge
Enrico B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Enrico B
Saam met vriende

Dit was fantasties, gerieflik en het dit baie geniet.

Die eienaar en eienares van die lodge is baie vriendelik en gasvry, die plekkie is ingerig met als wat ons nodig gehad het, selfs meer as wat ons verwag het, met die groot oopplan-leefarea. Lekker naby aan die dorp en sowat 5 minute van die see en hawe af. Sal definitief weer daar oorbly as ek in Port Elizabeth is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiers-straat 207, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhYzljNzEwLWRhNDUtNGMzZS04MTEwLTk2YWY4MDU3YzYyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 207 Villiers Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9825607 25.5865929
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem