Terrapin Studio
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Butterfly-straat 2375, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R2 200R1 760 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Terrapin Studio is 'n stylvolle en kontemporêre ateljee in die Afrikabos in Marlothpark, 'n unieke wildbewarea wat by die Krokodilrivier aan die Krugerwildtuin grens. Die huis werk net met sonkrag, dus spring dit beurtkrag vry en dit skuil in 'n pragtige en stil hoekie. Dis privaat en gaste kan 'n uitsig oor die bos vanuit elke kamer geniet.
Die eenheid is vir 'n paartjie ontwerp en het 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, lugversorging, 'n plafonwaaier wat met 'n afstandbeheer werk en 'n en suite-badkamer met 'n groot instapstort. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en groot skuifdeure en vensters met veiligheidskerms. Gratis WiFi word voorsien.
Die leefarea en slaapkamer lei na 'n verhewe stoep. Die son skyn lekker in die oggend op die stoep en dis teen middag in die skaduwee. Daar is ook 'n beskutte paadjie wat na 'n privaat plonspoel met 'n uitsig oor die bos lei. Die stoep het ook 'n ingeboude braai, 2 sonstoele langs die plonspoel en 'n tafeltjie met 2 stoele.
Die eenheid is heeltemal privaat en daar is geen geboue en ander mense in sig nie, gaste het die bos vir hulself.
Slaapplek
’n Bespreking by Terrapin Studio sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Paul & Les Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Jaar gelys 9
Ligging
- Butterfly-straat 2375, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Terrapin Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Butterfly-straat 2375, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12