Tevrede Lekkerus
29 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R31, Lusthof Plaas, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tevrede Lekkerus is slegs 10 km buite Van Zylsrus aan die oewer van die droë Kurumanrivier in die Kalahari geleë.
Daar is verblyf in 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het ’n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie het ’n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Badhanddoeke word in alle eenhede voorsien.
Die kampeerplekke het elkeen 'n klein braai-area, elektriese kragpunt en 'n kraan. Kampeerders het toegang tot gehalte-ablusiegeriewe.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
Opsomming van Resensie
4.8 uit 5van 29 resensies vir Tevrede Lekkerus
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ligging
- Langs die R31, Lusthof Plaas, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
- Gaste dink Tevrede Lekkerus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R31, Lusthof Plaas, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom