Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Meetse Game Farm

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R33, Thaba Meetse, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Thaba Meetse Game Farm is aan die buitewyke van Vaalwater geleë en bied 'n rustige wegbreek in die hartjie van die Waterbergreeks. Die omgewing spog met ongerepte en bekoorlike berguitsigte, diep klowe, antieke rotskuns, kabbelende stroompies en golwende grasvelde - ryk aan inheemse plant-, voël- en dierelewe, insluitend die Groot 5.

Daar 8 chalets, en elkeen bied slaapplek aan 4 gaste. Elke eenheid beskik oor 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 2 eenhede wat geskik is vir selfsorgverblyf, en die res maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis in die lapa.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of lekker rondom die vuur in die boma kuier, terwyl hulle oor die swembad-area uitkyk.

Die plaas is die tuiste van verskeie wildspesies en bied doendinge soos voëlkyk, wildritte, voetslaan, pieknieks en wildkyk. Ander doendinge in die omgewing sluit visvang, perdry, safari's en voetslaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 24 resensies vir Thaba Meetse Game Farm
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 7

Ligging

  • R33, Thaba Meetse, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Thaba Meetse Game Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R33, Thaba Meetse, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExMzIwNzA0LTMxNjUtNDRiNi05ZWU4LWRhZDA2MmU2NTk3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 R33 Thaba Meetse 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -24.273379124849 28.136003762484
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem