Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Monate Game Lodge

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 172 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 R240 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Thaba Monate Game Lodge is in Bela-Bela, Limpopo, 'n area wat bekend is vir sy wildkykgeleenthede, natuurskoon en voetslaanroetes. Die lodge word deur die bosveldomgewing omring en hier wandel diere vrylik rond.

Verblyf is beskikbaar in Chalets met plek vir 4 of 6 gaste, asook by die Rooibok Kampeerplekke.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n kouewaterswembad, braai-area en veilige parkeerplek in. Gaste kan aktiwiteite soos fietsry, voëlkyk en wildkyk op die perseel geniet, maar let asb. dat wildritte nie toegelaat word nie. Die instansie voorsien nie fietse nie, maar gaste kan gerus hul eie saambring.

Aktiwiteite in die area sluit Waterberg Zipline Adventures, Bambelela Wildlife Car, die Vervet Monkey Rehabilitation Farm en Cheetah Experience in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 112 resensies vir Thaba Monate Game Lodge
Netheid
3.4/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Thaba Monate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Jaar gelys 7

Ligging

  • Erfdeel 2, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Thaba Monate Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R400
R400 R240
per nag (plek vir 6)
Vanaf R400
R400 R240
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 172 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8737b5212daf955e8c932af48bab53d371a0641fcf0fbe831bb69e00675dfd4a5e48f0db97af2ceca54ea4ad1f326128436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R240 per nag (plek vir 6) 112 5 1 4 Portion 2 Buisfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.809954744625 28.328067040129
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem