Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Pitsi Safari Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bernadette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir Thaba Pitsi Safari Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Chantelle E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E

Heerlike Bosveld wegbreek.

Heerlike naweek weg op 'n pragtige plaas in 'n pragtige omgewing. Baie gasvry en behulpsaam. Baie om te doen vir kinders en volwassenes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kas L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kas L
Gesin met tieners

Unforgettable, magically, memorable.

The team at Thaba Pitsi Safari Lodge went out of their way to make our stay unforgettable. They were extremely friendly, kind, and warm. Both Anel and Quintin were exceptional in their hospitality, going into town to assist us in getting a few items that we forgot to pack. Anel's passion for her job shines through in everything she does, and Quintin was amazing with the feeding, driving, and providing detailed explanations about the farm and animals. We felt at home and my daughter wants to have her 17th birthday at Thaba Pitsi Safari Lodge next year in March. Thank you to the Thaba Pitsi Team for a fantastic weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldwin V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aldwin V
Gesin met tieners

A great place for an amazing holiday!

We had an amazing time at Thaba Pitsi. Great area, nice game and quad drives, clean pool, great house with everything you need in it, very nice braai and very friendly and helpful owner and caretaker. They even went to town to buy some groceries we forgot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Pitsi Safari Lodge se terugvoer

Thank you so much for your feedback. We at Thaba Pitsi were pleased to have you as our guests. Hope to see you soon.

Thaba Pitsi Safari Lodge
Zané D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Zané D

Location and scenery was great! The family unit we booked as definitely not up to standard.

Toilet seats were broken, door handles were broken, only 1 air-cons was in working condition, the roof started to leaking after rain. The amount we paid does not justify what we received.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Pitsi Safari Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback.
We will definitely look into everything.
Please bear in mind that you were still accommodated with extra guests that were not arranged and permission for this was never granted.
Regards,
Anel

Thaba Pitsi Safari Lodge
Andrew B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Absoluut waarde vir geld. Anel dankie vir jou gerussteling oor als en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deborah N
Saam met vriende

False marketing. My room it was not what I was shown.

The activities don't exist anymore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Pitsi Safari Lodge se terugvoer

Good day Deborah,

Thank you for you're feedback. We apologise that the room was not what you expected. Please also note that we were not able to do archery because of the equipment not working and was sent for repairs.
We however did ask if you enjoyed your stay and you did inform us that it was lovely and that you will come again with friends.

We will make work of your feedback to ensure that our guest enjoy their stay when visiting us.

Kind Regards,
Thaba Pitsi

Thaba Pitsi Safari Lodge
Thobile M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thobile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay at Thaba Pitsi. Their staff was very friendly and offered excellent service. Although there was loadshedding nationwide, the generator would be up within a minute. Would definitely go back.

A very nice and safe place to be. Just need to get proper blinds for the windows at the rondawel. The blinds are see through and we felt we could be seen from outside. A wardrobe is also a must in the rondawel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudene P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudene P
Saam met vriende

This was one of my best getaways yet and all thanks to the friendly staff and service that we received. The game drive was so much fun too. we had a blast! Jan, Stefan we really enjoyed our stay and hope to be back to make more memorable moments. This place comes highly recommended.

Our most memorable new year's holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Pitsi Safari Lodge se terugvoer

Good day Rudene,

Thank you so much for the positive review. Please visit us soon.

Regards
Thaba Pitsi

Thaba Pitsi Safari Lodge
Sonet V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet V
Saam met vriende

Baie lekker gekuier saam met Charl, Stephan en Minette.

Die eienaar en bestuur baie gasvry! Sal definitief aanbeveel en weer daar wil vakansie hou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue-elen G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-elen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut waarde vir geld. Die bestuur en gids laat 'n mens tuis voel vandat jy inry.

Ons sal definitief weer daar gaan kuier, mens kan nie sê vakansie hou nie omdat hulle so vriendelik is en mens soos familie laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Pitsi Safari Lodge se terugvoer

Goeiedag
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Sien uit om julle gou weer te sien.
Groete
Thaba

Thaba Pitsi Safari Lodge
Busisiwe M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe M
Saam met vriende

We enjoyed our stay including the quad bikes and the game drive.

I would definitely do it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loago K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Loago K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had loadshedding Friday tand hey didn't power up the generator they only came Saturday, but some other sites had power on Friday.

Theres lot of cristism.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Gesin met klein kinders

Thaba Pitsi is 'n wonderlike plek met uitstekende personeel. Dit is voorwaar 'n plek waar jy lekker kan ontspan in die natuur. Sal dit vir enige iemand aan beveel. Baie dankie vir die heerlike tyd by julle!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie rustige bosveld-wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie mooi plek, vriendelike personeel en baie aktiwiteite om te doen. Beslis die moeite werd. Kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Pitsi Safari Lodge se terugvoer

Goeie dag Tersia,

Dis n groot plesier - baie dankie vir julle ondersteuning dit word opreg wardeer.

Vriendelike Groete,
Thaba Pitsi

Thaba Pitsi Safari Lodge
Ida V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel.

Baie welkom gevoel. Kos en diens baie goed, net jammer die Jacuzzi bo op berg het nie gewerk nie. Sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel J

Baie gemaklik en mooi.

Ek en my dogter het 'n heerlike ontspanne naweek by Thaba Pitsi Safari Lodge beleef en ek kan dit ten sterkste aanbeveel! Die personeel was uiters vriendelik en hulpvaardig en professioneel. Die kos was baie lekker en die tente was 'n besondere ervaring! Ons sal beslis weer soontoe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmabatho P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mmabatho P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Combination of good and bad.

The good: The supper was nice, compliments to the chef. Nice, quiet atmosphere, the location is good. The bad: Limited variety of breakfast considering that I do not eat eggs, I had to eat dry toast. The night before we left there was no electricity in the guest rooms aand as a result we did not have water to bath in the morning of our check-out. To my surprise the staff quarters and owners rooms had electricity (backup generator was available), which I deem unacceptable for the guests who paid so much money to receive such a service. Really disappointing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Pitsi Safari Lodge se terugvoer

Thank you for the lovely comment. I do feel sorry you could not appreciate our breakfast although we do offer a buffet as well as the eggs, with fresh fruit salad, different varieties of yoghurt, ham, cheese, bacon, sausage, tomatoes, mushrooms, different type of jams, honey, fresh croissant, cereals, oats, muesli etc.. Concerning the electricity issue, we lost power due to the storm that damaged one of our Eskom transformers (at around 23:30), but they did come early in the morning (around 8:00) to fix it, you did checked out at 6:30 am. The owners house had electricity and the bottom part of the lodge as well as they work on a completely different electrical transformer (3 different ones) than the Eco Lodge. We do not have a backup generator. The only generator that we have is 3 km away from the Eco Lodge and only used for the restaurant in case of power cuts.

Thaba Pitsi Safari Lodge
Zandri P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zandri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek-bestemming.

Baie vriendelike bestuur en wildbewaarder. Die lodge is op n pragtige stuk grond geleë. Daar is wonderlike aktiwiteite om aan deel te neem. Die swembad en onthaalarea is pragtig. Die "luxury tents" kom net verwaarloos voor. Die linne lyk oud, die handdoeke is hard en daar is minimale "ekstras" in die kamer. Die muurpapier is stukkend en vuil (as mens nou moet dink aan die prys wat jy per persoon per nag betaal, sou jy verwag die kamers is beter versorg). Die kos wat bedien word is ongelooflik lekker en stylvol. Ons bos-ontbyt was 'n treffer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n BAIE lekker naweek!

Baie lekker, baie vriendelike en gasvrye atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frischgewaagd, Erfdeel 9, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhYWIzZDU5LTFjYmUtNDViMS04YzRkLTc4NGRkMDljYzllZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Frischgewaagd Portion 9 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.766151291066 28.220784366131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem