Thaba Thabo Nature Reserve & Farm
Beskrywing
Gumtree bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbel- en stapelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens en 2 stapelbeddens. Verder is daar 5 toilette, 4 wasbakke, 2 storte, 'n sitarea en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus is. Die eenheid spog ook met 'n stoep en privaat ingang. Dit is ideaal vir gesinne of vriende, aangesien die chalets slegs vir paartjies geskik is.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Die reservaat is slegs toeganklik vir SUV's en bakkies. Selfoonsein is nie beskikbaar in die kampareas nie, maar wel as jy hoër op teen die rantjies uitstap. Ons het gratis WIFI beskikbaar. Daar is kragproppe om jou toebehore te laai, maar aangesien die elektrisiteit deur sonkrag opgewek word, vra ons dat jy items soos elektriese komberse en haardroërs by die huis los. Met die eerste besoek, word dit aanbeveel om voor skemer op te daag. Let asb daarop dat geen besoekers toegelaat word mits vooraf gereël nie.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Oaktree bestaan uit 3 knus rondawel-chalets. Elke chalet het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n dubbelgasplaat en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n houtoond vir koue wintersdae en 'n buitebraai-area is beskikbaar. Die chalets is slegs vir paartjies geskik.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Die reservaat is slegs toeganklik vir SUV's en bakkies. Selfoonsein is nie beskikbaar in die kampareas nie, maar wel as jy hoër op teen die rantjies uitstap. Ons het gratis WIFI beskikbaar. Daar is kragproppe om jou toebehore te laai, maar aangesien die elektrisiteit deur sonkrag opgewek word, vra ons dat jy items soos elektriese komberse en haardroërs by die huis los. Met die eerste besoek, word dit aanbeveel om voor skemer op te daag. Let asb daarop dat geen besoekers toegelaat word mits vooraf gereël nie.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thaba Thabo Natuurreservaat, Vanaf die S385, 30 km vanaf Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom