LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thaba Thabo Nature Reserve & Farm | LekkeSlaap
+44

Thaba Thabo Nature Reserve & Farm

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Thaba Thabo Nature Reserve & Farm
Netheid
3.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.0/5
Andre P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Ons het 'n wonderlike rusnaweek gehad. Alhoewel daar gratis WiFi is, het ons gekies om dit nie te gebruik nie, juis omdat ons wou wegkom van die daaglikse gewoel. As rus en stilte jou ding is, is die die plek vir jou. Ek sou graag net wou voorstel dat die eienaars dalk net bietjie koffie/tee/suiker/sout en peper sou voorsien, aangesien dit ver is om te ry as jy iets vergeet het. Sjampoe en seep sal ook welkom wees, net vir ingeval mens dit vergeet.

Thaba Thabo Nature Reserve & Farm's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon ontvang. Sal definitief julle voorstelle in ag neem.

Thaba Thabo Nature Reserve & Farm
Judy J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik afgesonder en rus vir die siel.

'n Klein juweeltjie. Eienaar baie gasvry en 'n plek waar jy kan rus.

Thaba Thabo Nature Reserve & Farm's terugvoer

Baie dankie, Judy, dit was 'n groot plesier om julle hier te ontvang. Hoop om julle binnekort weer te sien. Dis altyd lekker om mense soos julle te ontvang wat 'n groot waardering vir die natuur het.

Thaba Thabo Nature Reserve & Farm
Cara G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Cara G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Misleidende, definitief nie 'n lodge nie!

Meer 'n afgeleë jagkamp. Definitief nie 'n lodge nie. Toegang na rondawels 'n 4x2-rit. Ergste was die linne en handdoeke wat na vuil swam geruik het. Pragtige omgewing.

Thaba Thabo Nature Reserve & Farm's terugvoer

Thank you very much for your review. It was still a pleasure meeting you.

Thaba Thabo Nature Reserve & Farm
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thaba Thabo Natuurreservaat, Vanaf die S385, 30 km vanaf Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1OWY5MzFjLTUyZmUtNGNiOS1hNjdmLTU0NTEzYjVhMzM1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 Thaba Thabo Nature Reserve Off the S385 9730 Vrystaat 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -28.707143708542 28.053288459778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!